Die politiek maak mens moedeloos en swartgallig, toe gaan vis ek by die Olimpiese Spele vir ’n blymoediger woord:
My woord van die jaar is WEGHOLWEDLOOP (gesien by Sonja Loots - Netwerk24, 21 Augustus 2016 - oor Wayde van Niekerk se 400m in Rio!).
Elize Zorgman
- Wil jy ook inskryf? Hier is die volledige kompetisiebesonderhede.
- Foto: verskaf
The post Elize Zorgman se #litnetwoord2016 appeared first on LitNet.