My woord van die jaar is:
Kanna
Vir Adam. En vir Jans en sy Kannaland.
Het jy geweet Kanna is ook ’n Indiese woord? ’n Tamil-woord. In my eerstejaar moes ek klas gee oor Joanie Galant. My kollega het my gedurig Kanna genoem. Dit beteken jong man.
Ek het altyd gewonder of Adam weens sy pa se Indiese afkoms hierdie woord geken het.
Of is dit dalk Kaaps?
Darryl David
- Wil jy ook inskryf? Hier is die volledige kompetisiebesonderhede.
- Foto: Naomi Bruwer
The post Darryl David se #litnetwoord2016 appeared first on LitNet.