Hermann Giliomee het Saterdag 21 Januarie ondersteuners van die aksiegroep Stellenbosch Lente toegespreek oor Afrikaanssprekendes se reg op 'n Afrikaanse universiteit, die mosie by die US-konvokasievergadering op 26 Januarie, en die hofsaak wat in Maart in die hoogeregshof aangehoor sal word.
The post Video: Hermann Giliomee oor die US-taaldebat se pad vorentoe appeared first on LitNet.