Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Huis, woning, tuiste: jammer dat ek jou nie innooi nie

$
0
0

jammer dat ek jou nie innooi nie

ag jammer dat ek jou nie innooi nie
my flat en my lewe is bietjie deurmekaar, jy weet?
gits, my oor'le ouma sou hersterf as sy nou my skottelgoed moes sien
speaking of, ek moet onthou om handy andy te koop

ja toe, kom maar in
en wat kan ek jou aanbied?
koffie, koekies, sap, sjêmpein?
ek weet nie regtig wat hier is nie
dit lyk na ’n deftige plek; 
ongelukkig kom ek nie meer gereeld hierheen nie

maar sit mens, ek maak sommer tee!
vertel my van jou suster.
het sy toe ooit die eerste span gehaal?
werklik? hoe cool is dit!
en met jou ma? waar werk sy nou
behalwe op jou senuwees?

nee, moenie bekommer nie, sit die koppie neer
net waar jy plek kry –
hier lyk dit reeds soos ’n oorlogsveld

om nie eers te praat van my kamer nie
jy weet mos, die een waarvan tannie amanda so sing?


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

The post Huis, woning, tuiste: jammer dat ek jou nie innooi nie appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>