Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Huis, woning, tuiste: Premorfeem

$
0
0

Premorfeem

’n klokkie by die voordeur
van binne om sy nek
grootoog sal hy staan en wag en sy lyf stadig uitrek
so het hy al my huistoekomtyd geleer

’n boek op my bedkassie
gisteraand se koffiekring skuins daarby
’n sepiester vol van passie
sal jy in die agtergrond te hore kry

’n laataandbraaivleisvuur
stemme en lag
buurvrou sluit aan oor die muur
en al die probleme kan tot môre wag

’n geheime premorfeem:
“huis”
in die plek van
“my”.

Huiskat.
Huistaal.
Huisvriend.


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

The post Huis, woning, tuiste: Premorfeem appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>