Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Wêreldreisiger

$
0
0

Wêreldreisiger

’n Wêreldreisiger drentel selfbewus verby
met gedagtes oor Madrid en ’n skouersak van Berlyn
In my straat wat eindig in die see, snoei ek my boord
en kan my net verbeel hoe Europa lyk.

As jy ouer word hou jy stywer vas.

Die wêreld moet altyd plek maak
vir ’n reisiger sonder wortels
wat die mat oprol
soos hy kleiner word
bult-af met beelde
van Picasso se blou bevlieging
Goya se donkerte
Graffiti teen die muur.

The post Wêreldreisiger appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!