Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Huis, woning, tuiste: Jemima Meyer se inskrywings

$
0
0

ons huis

vroeër jare was my ouers se ruim kamer
die ruimte waar ek sou slaap
sou ons die leviete lees
lag was dan belet
en ek soms met ’n paplepel geslaat
gereeld saam op daai bed
of elkeen agter ons geslote deure
word ons die spieël wat
in ons een badkamer staan
’n toilet
in die ander die bad, apart
dis donker
soos ons
afkruip in die gang wat al ligter word
tot in ons warm sitkamer
word daar deesdae meer gelag
maar ek wag gespanne
oor wie laaste sal lag

 

tuis

my huis het eensklaps
verander in ’n afpakplek
vir die gemeenskap
’n broer se meisie
’n ouma ’n tannie
’n oom ’n kind
my ouers
skuur
by my
verby
vir koffie
almal eet ons hambroodjies
op hul skote
klap hul hande soos
hulle lag
so hard
dat ek kamer
toe vlug


 

Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.

huis1_650

The post Huis, woning, tuiste: Jemima Meyer se inskrywings appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>