verplaas / verhuis
Die ooptes lê vlak
die reën klap op my sinkdak
die dorp se strate is ’n maze
Ek is geblik tussen die mure van my huis.
Iewers is daar ’n rivier wat druis
iewers is daar ’n stormberg
Iewers in my is daar iets weg ...
Klik hier vir volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om ander inskrywings te lees.
The post Huis, woning, tuiste: verplaas / verhuis appeared first on LitNet.