Van den Heever se “Werkstaking by die kleigat”: Regtig nodig in Die...
Die sewende, hersiene uitgawe van Die Afrikaanse kortverhaalboek, saamgestel deur Braam de Vries, het onlangs onder ons albei se aandag gekom. Dis ’n boek om op trots te wees: amper 700 bladsye van die...
View ArticleLouise Behrens (1903–1994)
Sêgoed van Louise Behrens “Ek glo daaraan dat ’n skrywer ’n studie van letterkunde moet maak. Vir elke boek wat jy skryf, behoort jy vyftien tot twintig goeies te lees.” (Transvaler, 13 Junie 1962)...
View ArticleWellingtonse gemeenskapsleiers voer oop gesprek oor taal en identiteit
Op ’n geleentheid die afgelope Saterdag op Wellington was sowel menseregte as moedertaalonderrig op die voorgrond tydens ’n bespreking oor taal en identiteit. Die gesellige gesprek in Die Bôrdienghuis...
View ArticleVir Jan Rap: nog 'n lesing oor Linguistiek en Grammatika
Beste Jan, Jou hele betoog van jou vorige brief is 'n bewys dat jy onkundig is oor wat Linguistiek, Grammatika, Grammatikaterme, taalonderrig, taalontwikkeling en teorie is. Lank terug het ek reeds aan...
View ArticleVonnisbespreking: Bemoeiing met ’n uitsluitende kontraktuele verhouding...
Vonnisbespreking: Bemoeiing met ’n uitsluitende kontraktuele verhouding getroef deur vrye mededinging Johann Neethling, Departement Privaatreg, Universiteit van die Vrystaat Johan Potgieter,...
View ArticleHanna deur Maretha Maartens: ’n resensie
Hanna Maretha Maartens Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796319661 Behoort daar onderskeid getref te word tussen die Bybelroman (’n verhaal wat op ’n gedeelte uit die Bybel gebaseer is) en die sogenaamde...
View ArticleOns kom van vêr: ’n LitNet Akademies-resensie-essay
Ons kom van vêr – Bydraes oor bruin Afrikaanssprekendes se rol in die ontwikkeling van Afrikaans WAM Carstens en Michael le Cordeur (reds) Uitgewer: Naledi ISBN: 9780928316674. “Heer, laat ons dink wát...
View ArticleSyferfontein deur Cas Wepener: ’n FMR-resensie
Syferfontein Cas Wepener Uitgewer: Protea Boekhuis ISBN: 9781485306887 Cas Wepener se roman beeld die lewe op Syferfontein, ’n Karooplaas, uit. Die roman heet dan ook Syferfontein en word uitgegee deur...
View ArticleA response to Marlene van Niekerk’s contribution to the Stellenbosch...
Photo of Marlene van Niekerk: Lien Botha Reply to “Marlene van Niekerk on the Stellenbosch University language debate”, published 20 July 2016 on LitNet I have taken a long time to write a response to...
View ArticleHuis, woning, tuiste: kortlys nou bekend
LitNet het altesaam 444 inskrywings vir die gedigkompetisie met die tema "huis, woning, tuiste" ontvang. Die inskrywings was uiteenlopend en deelnemers het beïndruk met hul interessante onderwerpe,...
View ArticleATM vier Menseregtedag met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers
Die Afrikaanse Taalmonument en -museum het Saterdag Menseregtedag gevier met HemelBesem, YOMA en Coenie de Villiers se Oor een stem-piekniekkonsert by die Taalmonument se tuinteater. Die konsert is...
View ArticleZille en Kohler-Barnard se opmerkings
PW Botha het in 1983 referendum gehou en apartheid geskrap. Tydens ABO het Boere teen kolonialisme geveg, doodskampe oorleef en in 1914 gerebelleer. In 1922 vir gelykheid in werkplek geveg, synde...
View ArticleAs in die mond deur Nicole Jaekel Strauss: ’n onderhoud
As in die mond Nicole Jaekel Strauss Uitgewer: Queillerie ISBN: 9780795801358 Skrywers oor hul nuwe boeke: Nicole Jaekel Strauss gesels met Naomi Meyer oor As in die mond Hallo Nicole, geluk met die...
View ArticleCall for entries for sixth SCrIBE Scriptwriting Competition
Now its sixth year, the SCrIBE Scriptwriting Competition is a platform for South African writers to develop their work. The national competition has evolved every year, with the objective of providing...
View ArticleTom Lanoye houdt passionele Hugo Clauslezing in Antwerpen
Behoud de Begeerte en Toneelhuis lieten zondagavond 19 maart Tom Lanoye aan het woord in de Bourlaschouwburg in Antwerpen. Aan de buitenkant prijken de borstbeelden van Racine, Molière en Corneille....
View ArticleLitNet: Jou teater
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here to view this newsletter online. The post LitNet: Jou teater appeared first on LitNet.
View ArticleKô, lat ons sing! by die Woordfees 2017: ’n resensie
Foto: Izak de Vries Musiekregie: Adriaan Brand Samestelling: Juanita Swanepoel Produksiebestuur: Grethe van der Merwe Beligting: Stefan Benadé Met: Frazer Barry, Sandy Gertse (van Tribal Echo),...
View ArticleHoekom ras en geslag saak maak in die Spur-voorval
Twee video’s het die afgelope paar dae die ronde op sosiale media gedoen. Die eerste was ’n selfoonopname wat begin terwyl die onderonsie tussen die twee persone in die omstrede Spur-voorval alreeds...
View ArticleThe Tale of Peter Rabbit at the Artscape Theatre Foyer
The Tale of Peter Rabbit 1–13 April 2017 at the Artscape Theatre Foyer Beatrix Potter's delightful story for children, The Tale of Peter Rabbit, will be at Artscape Theatre Foyer during the April...
View ArticleTaal is wispelturig
Ja, taal is ʼn wispelturige ding, dit verander gedurig. Selfs wanneer twee linguiste taal bespreek, verskil hulle soms wat bv grammatika betref. Die een is ʼn voorstander van preskriptiewe grammatika,...
View Article