LitNet het altesaam 444 inskrywings vir die gedigkompetisie met die tema "huis, woning, tuiste" ontvang. Die inskrywings was uiteenlopend en deelnemers het beïndruk met hul interessante onderwerpe, unieke benaderings en knap skryfstyle.
Hier is volledige inligting oor die kompetisie.
Klik hier om die inskrywings te lees.
Hier is die 25 finaliste op LitNet se kortlys (in geen spesifieke volgorde nie). Die twee wenners sal eersdaags aangekondig word.
- Tyrone Brett Coetzee: Douvoordag
- Simon Oberholster: My cottage in die Kaap
- Nicolette Lottering: ongetiteld ("en my vye word ryp in jou son")
- FC Pelser: Huis van woorde
- Cordier de Beer: ongetiteld
- Willem Boshoff: Veilig, my hart
- Riëtte Hugo: Lyfhuis
- Susanne Pike: Huis van brood
- Sandra Norval: die beloofde land
- Theresa Postma: bathroom bizarre
- Marthé McLoud: ’n Tuiste
- Lynthia Julius: Intellektualisme van goed
- Alida Marais: Want jy moes my huis gewees 't, Pa
- John Benn: Op takke van anderste bome
- John Benn: My Meisie
- Dora Scott: Bliktelefoon
- Elodi Troskie: weeksdaegedigte oor my huis
- Elrien Scheepers: Die mure van my huis
- Zavey Goliath: hulle het ko vat
- Martie Bargiacchi: My huis
- Jean-Marie Potgieter: My hart fluister
- Gideon Brückner: Die heilige ibisse het kom slaap
- Naldo Oberholzer: Afrika-tuiste
- Sybrand B Harris: Altyd iewers in die see is my tuiskoms
- Jonathan Mark Birch: Tussen Montana en Sandton
The post Huis, woning, tuiste: kortlys nou bekend appeared first on LitNet.