À la CM
Suiker is sulke kristalletjies in poeiervorm wat koffie 'n bitter smaak gee as jy dit nie roer nie. Angus The post À la CM appeared first on LitNet.
View ArticleAfrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 5
Twee Suid-Afrikaanse musikante, Annari Breed en DuPreez Strauss, het pas op hul eerste Europese toer vertrek met die doel om Afrikaanse musiek en die groeiende ondersteuning van Suid-Afrikaanse kuns en...
View ArticleNiël Rademan oor die Suidoosterfees 2017
Niël Rademan (foto: Naomi Bruwer) Niël Rademan, uitvoerende hoof van die Suidoosterfees, vertel vir Naomi Meyer van vanjaar se fees. Niël, jy is die uitvoerende hoof van die Suidoosterfees. Vertel ons...
View ArticleBook launch: Cult Sister by Lesley Smailes
The post Book launch: Cult Sister by Lesley Smailes appeared first on LitNet.
View Article“Werkstaking by die kleigat”: Willie Burger lewer kommentaar
Willie Burger (Foto: Naomi Bruwer) Van Niekerk en Koopman se reaksie op die insluiting van Toon van den Heever se merkwaardige verhaal, “Werkstaking by die kleigat” in Die Afrikaanse kortverhaalboek is...
View ArticleOnce we were sisters by Sheila Kohler: a book review
Once we were sisters Sheila Kohler Publisher: Penguin Random House ISBN: 9780143129295 Faced with others’ pain, we close doors, as on a child’s tantrums: it’s for their good, we assure ourselves. Or we...
View ArticleVoldoen Onderwêreld deur Fanie Viljoen aan die norme vir ’n geslaagde...
Voldoen Onderwêreld deur Fanie Viljoen aan die norme vir ’n geslaagde voorgeskrewe werk vir graad 12 Afrikaans Huistaal-leerders? Elize Vos, Fakulteit Opvoedingswetenskappe, Noordwes-Universiteit...
View Article“Werkstaking by die kleigat”: Braam de Vries lewer kommentaar
Braam de Vries (Foto: Marlene Malan) Die Afrikaanse kortverhaalboek het ’n veelbewoë geskiedenis wat nie altyd met die letterkunde en die probleme van die samestelling van ’n bloemlesing vir volwasse...
View ArticleVideo: Turning point by Theuns Eloff
The following video was recorded by Reney Warrington at the book launch of Turning point by Theuns Eloff at Love Books in Melville. Ralph Mathekga spoke to Eloff about this important new work. The post...
View Article“Werkstaking by die kleigat”: John Miles lewer kommentaar
John Miles (Foto: Liné Enslin) Professore Van Niekerk en Koopman se beswaar teen die besluit om Toon van den Heever se “Werkstaking by die kleigat” steeds in Die Afrikaanse kortverhaalboek op te neem,...
View ArticleNomme 20 Delphistraat deur Shirmoney Rhode: ’n resensie
Nomme 20 Delphistraat Shirmoney Rhode Uitgewer: Modjaji Books ISBN: 9781928215196 Hierdie beskeie bundel met sy 25-tal gedigte dra die goeie nuus van ’n nuwe stem uit die Kaapse Vlakte. Shirmoney Rhode...
View ArticleDoes Onderwêreld by Fanie Viljoen meet the norms of a successful prescribed...
Abstract The causes and consequences of the decline in learners’ reading are investigated worldwide. Swanepoel (2002:9) states that Afrikaans teachers believe that it is particularly Grade 11 and 12...
View ArticleKatryn deur Winnie Rust: ’n resensie
Katryn Winnie Rust Uitgewer: Litera ISBN: 9781920188528 Weens die gruwelike moord op Winnie Rust in Mei 2016 is hierdie roman postuum gepubliseer. Sy het reeds in 2014 aan die verhaal begin werk, en...
View ArticleOnderwêreld: gewaagd of geslaagd?
Gesprek van Estelle Kruger met Elize Vos oor haar LitNet Akademies-artikel: Voldoen Onderwêreld deur Fanie Viljoen aan die norme vir ’n geslaagde voorgeskrewe werk vir graad 12-Afrikaans...
View ArticlePersvrystelling: Nuwe bestuurder vir die Breytenbach Sentrum op Wellington
Francois Lötter Francois Lötter, voormalige senior assistentredakteur van Die Burger en Beeld, is met ingang van 1 Mei 2017 aangestel as bestuurder van die Breytenbach Sentrum, ’n multidissiplinêre...
View ArticleAkademici gesels ’n hond uit ’n bos
Wat lê op die loer met die kongres oor honde in die literatuur van Suider-Afrika, Universiteit Stellenbosch, 11–12 April 2017? Andries Visagie Kort voor die Paasnaweek kom ’n groep van sowat 20...
View ArticleHandful of rain deur Jack Hammer
Een van die langslewende Suid-Afrikaanse rockgroepe, Jack Hammer, se nuutste album, Handful of rain, is uitgereik. Dit is agt jaar na hul vorige een, Highway 13, en die sewende studio-album in ’n...
View ArticleWenners: "Huis, woning, tuiste"-gedigkompetisie
Die wenner en naaswenner van die gedigkompetisie is pas bekend. Die kortlys is saamgestel vanuit die LitNet-redaksie, waarna die bekende digter en vertaler Daniel Hugo die finaliste se gedigte...
View ArticleKokkedoortjie: ’n onderhoud
Suid-Afrikaners gaan oor ’n klein rukkie vir die eerste keer kan kyk hoe plaaslike kinders op die televisie kos maak. Martjie Malan vertel vir Naomi Meyer van kykNET se Kokkedoortjie, wat binnekort...
View ArticleATKV-Oesfees 2017: Fotoalbum 1
Die 10de ATKV-Oesfees het die aflope Saterdag op Solms Delta plaasgevind. Tydens die Oesfees het Mark Solms aangekondig dat 50% van Solms Delta nou aan die plaaswerkers self behoort. Hulle het oor die...
View Article