Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wen kykNET Kokkedoor-boeke met Kokkedoortjie

Een gelukkige leser kan drie lekker kookboeke uit die kykNET Kokkedoor-stal losslaan. Al wat jy moet doen om hierdie boeke te wen, is om ’n e-pos te stuur aan wen@litnet.co.za met die opskrif...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Patriots & parasites: an interview

Patriots & parasites: South Africa and the struggle to evade history Dene Smuts Publisher: Quivertree Publications ISBN: 9781928209607 In her remarkable memoir, Patriots & parasites, the late...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees 2017: Wys ons die Lae Lande in woord en klank

Die Lae Lande is tydens die afgelope US Woordfees goed verteenwoordig. Buiten die optredes van die Nederlandse en Vlaamse woordkunstenaars Stefan Hertmans, Peter Verhelst, Abdelkader Benali, Pamela...

View Article

Russophobia as nalatenskap van Totale aanslag mentaliteit

Dis verbasend hoe erg die Afrikaanse media nog aan Russophobia ly.  Alles is verkeerd hieroor. Hoekom? Gedurende die ABO het Tsar Peter, die laaste Tsar van wit Rusland, die Boere se saak ondersteun....

View Article

Sin van die lewe

Ek wonder maar soms oor die sin van die lewe. Waarom is jy gebore en waarom moet jy eendag sterf? Tussen geboorte en dood gebeur soveel dinge, soms aangenaam, maar soms ook troumaties. Ek self het maar...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

US Woordfees: WOORDtroFEES-nominasies vir 2017

Die kortlys van nominasies vir vanjaar se US Woordfees WOORDtroFEES-toekennings is pas bekend gemaak. Die wenners, wat elkeen ’n trofee sal ontvang, word  aangekondig tydens ’n spesiale geleentheid op...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ahmed Kathrada, the librarian of Robben Island

There are some pieces of news one would prefer not to get in prison, said Ahmed Kathrada in his book A simple freedom. On the morning of 28 March 2017, on a glorious morning that makes you happy to be...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Language and transformation at Stellenbosch University – critically...

Hierdie praatjie is in 2015 gelewer op uitnodiging van die Indexing the Human-projek by Stellenbosch Universiteit onder leiding van Steven Robins, en die ander deelnemers was Antoinette van der Merwe,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jump on the Bant Wagon by Nick Charlie Key: book launch

The post Jump on the Bant Wagon by Nick Charlie Key: book launch appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA in Maart 2017

Doodsroeper Rika Cloete                             9780799383126 R230.00 Dit is Februarie, 1861. ’n Groepie trekboere maak hulle gereed vir die jaarlikse migrasie van die springbokke – een van die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns: Bekronings 2017

Die Raad van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns het op die volgende bekronings vir 2017 besluit. Die pryse sal na keuse van die bekroondes tydens bekroningsplegtighede, onderskeidelik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kalushi: The story of Solomon Mahlangu – ’n filmresensie

Kalushi: The story of Solomon Mahlangu Regie: Mandla Dube Draaiboek: Mandla Dube en Leon Otto Spelers: Thabo Rametsi, Thabo Malema, Welile Nzuza, Jafta Mamabolo, Pearl Thusi, Gcina Mhlophe, Marcel van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Händel se Messias: ’n onderhoud met Louis van der Watt

Louis van der Watt is vanjaar 21 jaar lank dirigent van die Canticum Novum-koor. Hy vertel vir Naomi Meyer van dié koor se uitvoering van Händel se Messias, en waarom dit hom na aan die hart lê. Louis,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Remembering Uncle Kathy

Ahmed Kathrada (Source: Alchetron) On Monday evening 27 March 2017, on my way to a local mall to buy a book voucher for a colleague, there was a radio announcement that Ahmed Kathrada’s health had...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV Oesfees 2017: Fotoalbum 2

Die ATKV-Oesfees het op 25 Maart by Solms Delta in Franschhoek plaasgevind. Naomi Bruwer deel haar foto's en video. Kyk ook na Izak de Vries se foto's en video. HemelBesem YOMA   Akkedis Band Akkedis...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In praise of the community of dirty hands: a response to Robert Greig,...

  Johann Rossouw is an Afrikaans novelist, translator and associate professor of philosophy at the University of the Free State. The views expressed here are his own. After I accepted LitNet’s...

View Article

Is Guptastan nou amptelik?

Die afgelope week was soos iets uit een van Shakespeare se dramas. Eers word Pravin Gordhan en Mcebisi Jonas terug ontbied van ’n oorsese toer wat veronderstel was om die ekonomie te red. Die rand het...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Jan H Maraisprys 2017

Die Jan H Maraisprys vir ’n uitstaande bydrae tot Afrikaans as wetenskapstaal word vanjaar gesamentlik toegeken aan Jaap Steyn van Bloemfontein en Jan van der Watt van Nijmegen, Nederland. Die prysgeld...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Standpunte oor menslike reproduktiewe kloning: ’n verkenning en samevatting...

Standpunte oor menslike reproduktiewe kloning: ’n verkenning en samevatting van die literatuur1 Handré Brand Identiese tweeling (Fotobron: IMGUR) Opsomming Die doel van hierdie artikel is om ’n bondige...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ander kant: in gesprek met vier studente

  In Die ander kant vra ek kenners rondom die Afrikaanse debat wat ons het om te verloor indien Afrikaans finaal afgeskaf of verder afgeskaal sou word as onderrigtaal by die Universiteit Stellenbosch....

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>