Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaans in die Laaglande-toerdagboek: inskrywing 6

Twee Suid-Afrikaanse musikante, Annari Breed en DuPreez Strauss, het pas op hul eerste Europese toer vertrek met die doel om Afrikaanse musiek en die groeiende ondersteuning van Suid-Afrikaanse kuns en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Bob Dylan - Blowing In The Wind - SA politiek?

http://www.dailymotion.com/video/x1q9zea_bob-dylan-blowing-in-the-wind_music Poep teen wind om nog vir kleptokrate te bly stem?  The post Bob Dylan - Blowing In The Wind - SA politiek? appeared first...

View Article


Waar sou ons wees sonder kolonialisme, Helen?

Ek wens soms iemand wil net vir Helen Zille en Donald Trump ’n stukkie advies in aansienlik minder as 140 karakters gee: “Bly weg van Twitter! Hou jou duime tuis!” Daar’s nog heelwat spasie oor vir...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koos Kombuis: "Die liedjies het hulleself geskryf"

Koos Kombuis se nuwe album, Langpad na Lekkersing, is pas uitgereik. Hy beantwoord 'n paar vrae oor die musiek, die politieke landskap, en skarebefondsing. Goeiedag, Koos. Hoe's dinge deesdae?  Baie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Herinneringe aan Henning Snyman, my professor

My eerste kennismaking met Henning Snyman was vroeg in 2004 op die dag van registrasie vir die meestersgraad in kreatiewe skryfwerk aan die Universiteit van Kaapstad. In ’n lokaal met honderde studente...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alles het niet kom wôd deur Nathan Trantraal: ’n resensie

Alles het niet kom wôd Nathan Trantraal Uitgewer: Van Schaik ISBN: 9780795707919 Nathan Trantraal se debuutbundel, Chokers en survivors (2013), het ’n oorrompelende effek op die Afrikaanse poësietoneel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Illustrasiekompetisie: Verbeel dit!

The post Illustrasiekompetisie: Verbeel dit! appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans: Ons groet die somer met ’n nuwe boekbonus van Taalgenoot

Die jongste Taalgenoot, die Herfs 2017-uitgawe, is nou beskikbaar op die rakke van uitgesoekte Exclusive Books-winkels. Herfs 2017 PEN Afrikaans werk al geruime tyd saam met die redaksie van Taalgenoot...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wat is die betekenis van die lewe?

Om te lewe. The post Wat is die betekenis van die lewe? appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Du Toitskloof | LitNet Eerste Slukkie: Die fortuinsoekers deur Lerina Erasmus

LitNet publiseer uittreksels uit pasverskene boeke, uitgegee deur uitgewers wat LitNet ondersteun. Dié lusmakers verskyn op LitNet as eerste slukkies. Lerina Erasmus Lerina Erasmus is gebore in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van plek-plek na Elders

Voet(pad)notas oor Erns Grundling se lang stap en lekker boek Dis 17:50 op ’n Donderdag-laatmiddag en my digitale slimfoon biep my dat ’n WhatsApp my aandag soek. Ai, wat sal ons tog hedendaags sonder...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Katinka Heyns: ’n onderhoud

Katinka Heyns (foto: Antonia Steyn) Die bekroonde kunstenaar Katinka Heyns vier vanjaar haar 70ste verjaardag (gebore 20 September 1947). Sy is bekend in radio-, televisie-, film- en teaterkringe – as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Koeëlreën deur Wollie Wolmarans en Japie Bogaards, ’n onderhoud

Koeëlreën: Wapens, bloedspatsels en wonde Japie Bogaards en Wollie Wolmarans Uitgewer: LAPA ISBN: 9780799382686 Naomi Meyer het met Wollie Wolmarans, een van die skrywers van Koeëlreën, wat by LAPA...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

SA Akademie vir Wetenskap en Kuns: oproep om referate

Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se jaarvergadering en jaarlikse simposium vind vanjaar op 28 en 29 September in Pretoria plaas. Oorkoepelende tema: ’n Wêreld tussen globalisme en...

View Article

Geraas oor Zuma skuiwe net rookskerm vir ander globale probleme met SA?

As Suid-Afrika ’n veilige hawe vir internasionale terroriste en misdaadsindikate is, sal SA "junk status" van sg graderingsagentskappe kry.  Gewone mense dink nie aan die globale oorlog teen terreur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dricky Beukes (1918–1999)

Sêgoed van Dricky Beukes “Ek kan enige tyd van die dag of nag skryf. As iemand aan die deur klop, kan ek in die middel van ’n sin ophou tik. Ek kan dan heerlik sit en gesels en as die gas weg is, net...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Man van Cirene deur FA Venter: ’n resensie

Man van Cirene FA Venter Uitgewer: Lux Verbi ISBN: 9780796320216 Sedert FA Venter (1916–1997) se Bybelroman Man van Cirene in 1957 verskyn het, het talle herdrukke en heruitgawes daarvan gevolg....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Afrikaanse resensies en boekgesprekke in Maart 2017

Hier is PEN Afrikaans se oorsig van Afrikaanse resensies wat in Maart 2017 verskyn het en digitaal beskikbaar is. Daar is ook skakels na boekbesprekings of -gesprekke en voorlesings wat op die radio of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Händel se Messias: 275 jaar later

Seisoen: s.nw. (-e) 1. Jaargety: Die seisoene volg mekaar gereeld op. Die mode van die seisoen. 2. Regte, gewone tyd vir iets; druk tyd. Die vakansieseisoen. Die seisoen vir lemoene. Groente volgens...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hugo Claus, Tom Lanoye, Protea, Vlaandere en Suid-Afrika

Hugo Claus (foto: verskaf) Na aanleiding van die onlangse Hugo Claus-lesing deur Tom Lanoye in Antwerpen, hiermee my persoonlike ervaring van verhoudinge tussen Suid-Afrika en Vlaandere. Na my onlangse...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>