Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou kortlys

Bron: home.bt.com Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou kortlys appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Varsity Sing op kykNET méér as net 'n koorkompetisie

Marno van der Merwe, die aanbieder van Varsity Sing (foto: kykNET) Varsity Sports en kykNET het kragte saamgesnoer en die koorkompetisieprogram Varsity Sing was die gevolg. Die hoof uitvoerende beampte...

View Article


Die wind

Die wind was moeg gewaai, Toe dit gaan lê. Dit staan weer op, Sonder om te sê. Dit kom wanneer dit wil, Uit een of ander rigting. Dit veroorsaak soms, Onplesierige ontwrigting. Dit huil om die draai,...

View Article

Vonnisbespreking: Implementering van die internasionale strafhof se lasbriewe...

Vonnisbespreking: Implementering van die internasionale strafhof se lasbriewe vir die inhegtenisname van die Soedannese president Omar Hassan Ahmad al-Bashir Minister of Justice and Constitutional...

View Article

Ken jy verslawing meneer?

“Dis daai oomblik wanneer jy besef dat jy die een ding bo die res verkies; al maak die gevolge nie saak nie; dis daai oomblik wat jy moet besef dat jy verslaaf is ...” Foeitog, daar is regtig nog mense...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe om kroeshare straight te kry

As jy gebless is met straight, gladde hare, gee dank aan jou vaders en voorvaders want jou lewe is klaar makliker as die duisende meisies wat met pittekoppe moet sukkel. Mense dink ʼn relaxer is al...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Book review: Writing what we like: A new generation speaks, edited by Yolisa...

Photo of Yolisa Quntu: https://www.andtheplotthickens.com Writing what we like: A new generation speaks Edited by Yolisa Qunta Tafelberg, 2016 ISBN: 9780624071808 For a white person, reading Writing...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Treffers uit die snippermandjie

Jan JP van der Merwe se verhaal oor die ontstaan van die liedjie Master Jack het my laat wonder of daar nog ander liedjies was wat nie as suksesvol beskou is ,deur die skrywers, maar tog later treffers...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Quo Vadis Suid-Afrikaanse universiteite?

Fotobron: deviantart.com Vandag brand die vure rondom die Suid-Afrikaanse universiteitswese. My eie ondervindings van universiteitsbestuur In my jare, vanaf begin 1994, het ek as rektor van Unisa...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Nobody’s died laughing

Nobody’s died laughing Regisseur: Willem Oelofsen Spelers: Pieter-Dirk Uys, Sophia Loren, Lizz Meiring, Charlize Theron, Anna-Mart van der Merwe, FW de Klerk, Desmond Tutu, Zolani Mahola, Jack Parow My...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

One day at The Star Soweto Literary Festival 2016

Karina Brink (photo provided) Also see Darryl David's photos of the festival Camaraderie. That is word which comes to mind when I think back to the one day I spent at the fabulous Soweto Theatre,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Captain Fantastic

Captain Fantastic Draaiboek en regie: Matt Ross Spelers: Viggo Mortensen, Frank Langella, Trin Miller, George MacKay, Samantha Isler Ek weet nie of dit valse advertering se skuld is nie, maar dié fliek...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekbekendstelling: Swartval deur Martin Steyn by Protea, Stellenbosch

The post Boekbekendstelling: Swartval deur Martin Steyn by Protea, Stellenbosch appeared first on LitNet.

View Article


Erfenis van dikkoppigheid

Die voortbestaan van bedremmelde wesens word verseker deur hul bedenksels van sondes.   CM The post Erfenis van dikkoppigheid appeared first on LitNet.

View Article

SkugterDigter

Lynné Schoeman se verhaal "SkugterDigter" is deur PEN Afrikaans ingeskryf vir die PEN International New Voices Award 2016. Lees ook Frederick J Botha se verhaal. “Ilaria Jordaan.” Sy staan stadig op en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Triangel voor het Afrikaans in Gent

Fotobron: en.wikipedia.org, fotograaf: Joaquim Alves Gaspar In de Lage Landen verloopt de samenwerking met universiteiten in Zuid-Afrika volgens een tweesporenbedding. Academische instellingen in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Goud kan nie roes nie deur Paul-Constant Smit

Titel: Goud kan nie roes nie Skrywer: Paul-Constant Smit Uitgewer: Penguin Random House South Africa ISBN: 9781485903253 Goud kan nie roes nie is die skrywer se debuutwerk. Die hoofkarakter, Con...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Toekennings: kykNET Silwerskermfees 2016

Die wenners van die 2016 kykNET Silwerskermfees-toekennings is Saterdagaand by 'n glansryke geleentheid bekend gemaak. kykNET het ook drie belangrike aankondigings gemaak. “Die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Program: ALV-kongres 2016

Laai die volledige kongresprogram van die Afrikaanse Letterkundevereniging 2016 hier af.     The post Program: ALV-kongres 2016 appeared first on LitNet.

View Article

Verslag oor kopieregwetgewing aan lede by PEN Afrikaans se AJV op 20 Augustus...

Die wetsontwerp wat die wysiging van die Wet op Outeursreg ten doel het, is verlede jaar ter tafel gelê. Verskeie organisasies, insluitend PEN, PASA (die uitgewersvereniging van Suid-Afrika),...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>