Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Notule van PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering

20 Augustus 2016, City Lodge Lynnwood, Pretoria Teenwoordig: Kerneels Breytenbach (KB, voorsitter), Danie Marais (DM, bestuurder), Naomi Bruwer (NB, tesourier), Izak de Vries (bestuurslid), Bernard...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

African Library: The Oldest Orphan by Tierno Monénembo

Tierno Monénembo: The Oldest Orphan (2004)* Originally published in 2000 under the title L’Aîné des orphelins and translated into English by Monique Fleury, this short novel was written and published...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oor Afrikaans in Soweto en onthou as ‘n industrie

Clinton V du Plessis (foto: Etienne van Heerden) Clinton V du Plessis deel sy ervaringe van The Star Soweto Literary Festival 2016. Kyk ook na Darryl David se feesfoto's en lees Karina Brink se...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Fragmente uit die Odusseia van Homeros, vertaal deur Cas Vos

Fragmente uit die Odusseia van Homeros Vertaal deur Cas Vos Cordis Trust ISBN: 9781485306054 Wanneer literatore ʼn kanon van Westerse literêre werke probeer saamstel, is daar altyd verskil van mening...

View Article

Twee grade van moord probeer te hard

Laat ek met die deur in die huis val. Die karakters is stereotipies en gevolglik het mens zero empatie met hulle. Aleksa is die suksesvolle sielkundige, vrou en skrywer, als begeerbare rolle. Fy is...

View Article


Die laaste eer

Hulle sê wanneer die kerkklokke in ons dorp lui, is daar groot moeilikheid. Dis nou te sê as dit nie Sondagoggend of -aand voor en na die kerkdiens is nie. Reeds in 1748 was daar ‘n dorpsbesluit dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Agterpaaie

Namakwaland se blomme (bron: wikipedia) Ons ry die agterpaaie, sê ons vir mekaar as ons die pad vat Namakwaland en Namibië toe. Ons weet, want dit was ʼn agterpad wat ons in Namibië by die lekkerste,...

View Article

bl 53 in die afrikaanse woordeboek

dis 'n gegons van gomtor tot goewerment-gogga kom om graad te vang die goue gordyn van goedkeuring word gelig en nou sien ons 'n vreemde gesig in plaas van leer oor grammatika maak gomtor en gogga...

View Article


Afrikaans is in gevaar

Ons taal is in gevaar om te verander, maar nie om te vergaan nie. Altans, dit sal nie sommer gou verdwyn nie. Let op die syfers uit die 2011 Algemene Sensusopname. Daarvolgens is daar in die Wes-Kaap...

View Article


Blink kant

Die enigste kant van menswees is die leefkant. Die filosowe en leraars bly tragies oortuig dat die doodkant bo is.   CM The post Blink kant appeared first on LitNet.

View Article

Krieket

Oor vyf dae, Of een. Dit hou nie, Van reen. Slaan die kolf, Die bal. Raak die skare, Mal. Is dit vier lopies, Of ses? Word die telbord, Se lopiedors geles. Kompetisie, Is straf. Tussen bal en kolf, Wie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud en video: Juanita Louw oor In die grot van die sibille

In die grot van die sibille Juanita Louw NB-Uitgewers ISBN: 9780795801235 Skrywers oor hul nuwe werke: Juanita Louw oor In die grot van die sibille. Juanita, waar het jy die eerste keer die woord...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uit die argief: Hare verskrik

Shirmoney Rhode (foto verskaf) Hierdie bydrae het oorspronklik op 13 Julie 2016 verskyn. Almal wat op die Kaapse Vlakte groot geword het sal verstaan wat ek bedoel as ek sê: “Nee kyk hie vi hare...

View Article


Plavei ons die pad na WW3?

Dwarsoor die wêreld is daar tekens van toenemende konserwatisme, van ’n na binne keer wat net nie gesond is nie. Daar is verdagmaking van enigiets en enigeen wat die sweem van andersheid omtrent hulle...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Christine Barkhuizen le Roux (1959– )

Sêgoed van Christine Barkhuizen le Roux “Om te skryf, moet jy wil. Dit beteken om aan te hou en aan te hou.” “My gunstelinggenre is die poësie – die presiesheid van elke woord, die juiste nuanse, die...

View Article


Sing Street, 'n filmresensie

Sing Street, Teks en regie: John Carney (2016) John Carney se 2016-jeugfilm Sing Street herinner volwassenes dat tienerdrome 'n magtige houvas op die hart het, terwyl jonger kykers sien dat 'n bietjie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die première van ATKV: Filmverse 2 by die kykNET Silwerskermfees 2016

Filmverse 2 se première het op Vrydag 26 Augustus by die kykNET Silwerskermfees in Kampsbaai plaasgevind. Altesaam 12 Afrikaanse gedigte is deur 12 animasiekunstenaars, of groepe kunstenaars,...

View Article


Press release: The Sefika Awards 2016

The annual Sefika awards evening was celebrated by South Africa’s Publishers and Booksellers at the Vineyard Hotel in Cape Town on Tuesday the 30th August 2016. After a long day of hard debate and...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Waardegedrewe skole die antwoord op die hare-herrie

Foto: therighthairstyles.com Lees ook: Hare verskrik, 'n rubriek deur Shirmoney Rhode Terwyl almal hande in die hare sit oor die protesaksies oor onder meer skole se reëls oor voorkoms, het Jaco...

View Article

Die mat

Net binne my voordeur lê ’n mat. Sommer so ’n vierhoekige mat, groen van kleur, met allerlei patrone in swart, beige en selfs oranjebruin. Maar dit is nie oor die mat se vorm en kleure wat ek wil skryf...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>