Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kallid? Of ie kallid!? But maak it saak?

Artist: Olivia M Coetzee aka "Livy van ie Rive" (bewoording en skets verskaf) Wie gie vi enige een die reg om te sê wie djy kan wies? Dit hang siekerlik van jou af om te besluit wie of wat djy is. Toe...

View Article


Film review: The Shallows

Sure, The Shallows is not a perfect film, but it is summer entertainment at its most minimalist and thrilling. The bad The family interaction borders on Hollywood schmaltz. Superimposing Blake’s face...

View Article


Regsalmanak: Putatiewe noodweer

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Phil du Plessis 1944–2011

laasnag droom ek van die digter-dokter en sy huis langs die see met die spoorlyn tussen die golwe en sy vermolmde voordeur die jambiese geklop van die treinwiele laat die huis ’n paar keer per dag...

View Article

Han Sjan sê

(vir Phil du Plessis) my vriende besoek my selde want dit is bar op Koueberg waar die yswater bergaf stort en die wolke die son wegkeer my beste geselskap is die wynkan wat my dorstige gees verwarm dan...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Bekendstelling van Moordvis deur Irna van Zyl

Irna van Zyl se debuutroman, Moordvis, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Karin Brynard het met haar gesels.   Karin Brynard gesels met Irna van Zyl Irna van Zyl Karin Brynard,...

View Article

bl 118 in die afrikaanse woordeboek

ons ouers sit in fancy restaurante en wag op ons resultate die toekoms staan reusagtig voor ons rewolwer in die hand hy wil russian roulette speel, maar ons wil eerder onsself rinneweer op 'n...

View Article

Die Besoeker

Agt uit twintig. Vier uit twintig.  Ag Vader, hoe gaan ek hierdie kinders in die hoërskool kry, dink Christien. Wiskunde is werklik 'n probleem vir die graad sewes. Agtien uit twintig. Dankie, klein...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Einstein-kompetisie: Wenners

LitNet Akademies kondig hiermee die drie wenners van die Einstein-kompetisie aan. Die algehele wenner van die kompetisie is Anneke Schoeman, ’n entomologie-honneursstudent aan die Universiteit van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou jong Einstein

Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou jong Einstein appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mense agter boeke: Leana Lategan, Museumgeesteswetenskaplike by NALN

Leana Lategan, die eerste Museumgeesteswetenskaplike by NALN (Nasionale Afrikaanse Letterkundemuseum en Navorsingsentrum), gesels met Jaco Botha. Vertel asseblief van jouself? Wanneer ’n mens “oud...

View Article

Blankes sal Suid-Afrika gedwonge moet verlaat aldus Mnr De Klerk

“Many whites will be forced to leave the country - FW de Klerk” Dié ontstellende opskrif verskyn bo ’n berig wat 26 Augustus 2016 in News 24 geplaas is. Na bewering het Mnr de Klerk ondermeer gesê dat:...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Joseph and the amazing technicolour dreamcoat

  Foto verskaf Joseph and the amazing technicolour dreamcoat ... Ek was in die gehoor toe ’n baie jong Earl Gregory in 2005 sy teaterdebuut in dié produksie – Andrew Lloyd Webber en Tim Rice se eerste...

View Article


Die dwaas dink daar is geen God nie ... (Psalm 4:1)

... en is ’n gruwel vir die Here (steeds vers 1) ... weet julle nie dat daar iets vreesliks met julle gaan gebeur (vers 4/5). Met die beskrywing in die Bybel dat ’n persoon sonder God, ’n dwaas/swaap...

View Article

Oom Sakkie en die kooksel

Oom Sakkie sal my vergewe hiervoor, veral synde ons nou besig is om sy ewige rusplek voor te berei vir dit wat sy liggaam was. My ou tante Es is nie net bekend hier rond vir haar geduld en sag praat...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

As universiteite verengels, hoe gemaak met opvoedkundestudente wat by...

Fotobron: newzoogle.com As universiteite verengels, hoe gemaak met opvoedkundestudente wat by Afrikaanse skole gaan skoolhou? In watter taal leer hulle die vakterminologie om vir die skoolkinders aan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die 2016 kykNET Silwerskermfees: 'n Bloutapyt vir plaaslike filmtalent

As The Bay Hotel in Kampsbaai, die tuiste van die jaarlikse kykNET Silwerskermfees, enigsins 'n aanduiding is van wat jou by vanjaar se fees te wagte is, dan is dit duidelik dat die Silwerskermfees...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Student, waardeer jou studie

  Fotobron: www.thekharkivtimes.com Lees ook: Quo vadis Suid-Afrikaanse universiteite? Ek durf my nie as ‘n kenner van tersiêre instellings en opvoeding uitgee nie. As student kan ek egter wel ‘n...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Anneke...

Anneke Schoeman, ’n entomologie-honneursstudent aan die Universiteit van Pretoria, is pas as die algehele wenner van die Einstein-kompetisie, asook R10 000 in kontant, aangewys. Haar inskrywing het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Anna-Mart van der Merwe sélf tuis voor die kospotte

Anna-Mart van der Merwe gesels met Yolanda Wessels oor Clara, lekker kos en sensualiteit. Lees ook 'n teaterresensie van The Painted Rocks at Revolver Creek Met Dis koue kos, skat op almal se lippe het...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>