Die nuwe artikel 145(9) van die Wet op Arbeidsverhoudinge – uniek, maar welkom
Die nuwe artikel 145(9) van die Wet op Arbeidsverhoudinge – uniek, maar welkom D.W. de Villiers, Departement Handelsreg, Universiteit van Pretoria LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN 1995-5928 Die...
View ArticleTeaterresensie: The Painted Rocks at Revolver Creek by die Fugardteater
The Painted Rocks at Revolver Creek Teks deur Athol Fugard Met Anna-Mart van der Merwe, Tshamano Sebe, Sne Dladla en Likho Mango (of Siya Jantjie). Regie: Athol Fugard en Paula Fourie ’n Eric...
View ArticleThe new section 145(9) of the Labour Relations Act – unique, but welcome
Abstract An application for the review of an arbitration award under sections 145(1) and/or 158(1)(g) of the Labour Relations Act (LRA hereafter) is intrinsically an urgent application. Unfortunately...
View ArticlekykNET Silwerskermfees-resensie: Shepherds and butchers
Shepherds and butchers Regie: Oliver Schmitz (2016) Draaiboek: Brian Cox Met: Steve Coogan, Andrea Risenborough, Garion Dowds Elke nou en dan slaan 'n film jou wind uit, hetsy weens die manier waarop...
View ArticleNuwe film oor Adam Small bekendgestel
Op Vrydag 1 September 2016 is die première van Ek hoor die vryheid sing, 'n film oor die lewe van Adam Small, gehou. Die film - gefinansier deur die Dagbreek Trust - word op Small se verjaarsdag die...
View Article’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...
’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling en die Afrikaanse Standaard Vertaling van die Nuwe Testament Philip La G. du Toit, Nadoktorale navorsingsgenoot, Fakulteit...
View ArticleNotule van Gesondheidsdepartement
Die laaste vergadering van die destydse Bestuurskomitee, gehou op die 5de vloer van ’n verlate gebou in die middestad, in die halfdonker by kerslig om drie-uur in die oggend. Teenwoordig: Die dokter:...
View ArticleVanuit die sewende hemel
As iemand se verstand hom tot ander se oortuigings beperk, het hy sonde en 'n hel. CM The post Vanuit die sewende hemel appeared first on LitNet.
View ArticleWaar is die hemel en waar is die hel? In ons heelal of in ’n ander tydlose...
Die lees van die vraag sal verskillende reaksies by verskillende mense ontlok. Die instrukteurs van my army-dae sou dit kort en kragtig beantwoord het met: “Kak vraag. Sit.” Ander sou sê: In ons...
View ArticleHendrik Verwoerd: vyftig jaar later
Hendrik French Verwoerd is op 6 September 1966 – vanjaar 50 jaar gelede - om die lewe gebring. Dit was nie moord nie, het regter-president Andrew Beyers van die Kaapse hooggeregshof later (tereg)...
View ArticleTeaterresensie: Clybourne Park by die Fugardteater
Clybourne Park het al die Tony Award for Best Play (2012), Olivier Award for Best New Play (2011) en Pulitzer Drama Prize (2011) ingepalm en met sy indringende kyk na ras en eiendom en al die...
View Article'n Hond k@k hare
Chris Rock het ’n paar jaar terug ’n dokumentêr genaamd Good hair gedoen, oor die obsessie in die Amerikaanse swart gemeenskap oor wat “goeie” hare nou eintlik is. In een van die snaaksste en tegelyk...
View ArticleBoekresensie: Hy kom met die skoenlappers deur Valda Jansen
Hy kom met die skoenlappers Valda Jansen Human & Rousseau ISBN: 9780798172523 Die leser kan aanneem dat mens hier – soos dit met die ondertitel aangegee word – te make het met “‘n elegie aan...
View ArticleBoekresensie: Die formidabele Ling Ho deur Johan Kruger
Titel: Die formidabele Ling Ho Skrywer: Johan Kruger Uitgewer: Umuzi, 2016 ISBN: 97814115201756 Johan Kruger het al jeugromans en korter stories geskryf, maar dis sy twee geskiedkundige romans, Die...
View ArticleSuid-Afrikaanse universiteite: Nie alles is verlore nie
Nie alles is verlore vir swart studente aan Suid-Afrikaanse universiteite nie Die afgryslike diskriminasie waaronder swart meisies aan vooraanstaande voormalige model C-hoërskole in drie provinsies van...
View ArticleRegsalmanak: Oor fyn-van-nerf verkeersbeamptes
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleOorsig oor die Suid-Afrikaanse boekmark en Afrikaanse boeke
Dié toespraak deur Nicol Stassen is verlede week by Protea Boekhuis se skrywerspartytjie by Simonsvlei Wynlandgoed gelewer. Dit lyk of dit goed gaan met die Suid-Afrikaanse boek, en spesifiek die...
View ArticleIf you arrive
For C If you arrive at my window like a distorted vine which outgrew itself, I shall welcome you into the glass. Your lithe breathing will become the dusks and dawns of each day. You will burn in the...
View Article#jesuisceque
“Die weird ding is, die bloed en die trane op die sypaadjie is actually nie die prentjie van die aand wat my die langste gaan bybly nie.” Wynand staan alleen by die kroegtoonbank. Om hom klink die mooi...
View ArticleEinstein-kompetisie-foto’s: Miskruiervang in die mis
Lees ook • Einstein-kompetisie: Wenners • Die liefdeslewe van miskruiers: V&A met Anneke Schoeman • Einstein-kompetisie-inskrywing: Anneke Schoeman Die Einstein-kompetisie-wenner, Anneke Schoeman,...
View Article