An evaluation of the translation of σάρξ (flesh) in the Direkte Vertaling...
Abstract Readers of the Bible in Afrikaans are privileged to have access to a variety of Afrikaans Bibles that are translated on the basis of a variety of translation philosophies. The two latest...
View ArticleFoto's: Protea Skrywersfunksie 2016
Protea Boekhuis se Kaapse skrywersfunksie het vanjaar by Simonsvlei Wynlandgoed plaasgevind. KykGou: Nicol Stassen gesels oor die Suid-Afrikaanse boekbedryf. Lees hier sy volledige toespraak. Nicol...
View ArticleKoning van die Zoeloes wil van die ANC oorvat
Ek kon nie help om te glimlag toe ek lees dat Zwelethini, koning van die Zoeloes dink hy nou koning van die hele SA kan word weens die ANC se verliese in die munisipale verkiesings, en dat hy 'n beter...
View ArticleNuttelose worsteling
Nie een van die filosowe van weleer het geweet dat hulle sterflik is nie. CM The post Nuttelose worsteling appeared first on LitNet.
View ArticleEkonomiese graderings
Ek kry gewoonlik verbaasde uitdrukkings van mense wat meer as ek kla en kerm en meer as ek veralgemeen. Die algemene gonswoorde in die land is die agteruitgang en verval van verskeie strukture en...
View ArticleLente
Alles kry weer lewe, Bloeisel blom met vrug. Diere ontwaak uit hul slaap, Die voëltjies weer terug. Oggend dou het weggeloop, Dit byt nie meer die gras. Blommeprag versier, Soos dit natuur met kleur...
View ArticleTokai: hokaai of koebaai?
Die enorme dennebome in Tokai se bos word tans afgekap. Daar is drie redes voor: 1. Die bome is destyds in kommersiële plantasies geplant en moet nou geoes word. 2. Die bome verdring die fynbos. 3....
View ArticleStereotipering van rotsklimmers: Ware helde of soekers na rampspoedige roem?
Stereotipering van rotsklimmers: Ware helde of soekers na rampspoedige roem? Handré Brand, onafhanklike navorser LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort in PDF-formaat...
View ArticleXhosAfrika-netwerk en Afrikaanse Taalraad: Verbod op inheemse tale by skole...
"Om kinders te dwing om Engels op die skoolterrein te praat, eerder as hul moedertaal of enige ander taal van hul keuse, herinner aan die kulturele assimilasie van die koloniale era, en is totaal...
View ArticleStereotyping rock climbers: True heroes or seekers of fatal glory?
Abstract The Eiger is a famous peak near the town of Grindelwald in the Berner Alps (the central Swiss Alps) rising 3 970 m above sea level. The difference in altitude between the valley and the peak...
View Article'n Leserlose skrywer, reis
N2 – ooswaarts; sy kop ’n verspot onbekookte waarnemings wat woorde wek, met die bekende onrus wat soos ’n fetus in hom woel om te wil skryf, te dig! Vanuit die suider lykant van die lang bergreeks se...
View Articlehier, die land | here, this land
hier, die land as ek kon sou ek vir jou klank spit waarin jy lug kan skep waarin jy ons uitmekaar-stotende arms kan verhaal want jy is die aanmekaarbinder as ek kon sou ek...
View ArticleSilwerskermfees-kortfilms verken eenderse tema: Spoor(loos) en Vlees van my...
In 'n era waarin die speelfilm koning van die filmkuns is, is dit sekerlik normaal om te wonder waarom die kortfilm steeds aandag geniet. Dit is inderdaad so dat weens die bondigheid wat die filmmaker...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: September 2016
Beste lid van PEN Afrikaans Ons algemene jaarvergadering het op 20 Augustus in Pretoria tydens vanjaar se BoekeJol plaasgevind. Aangesien daar nie 'n kworum by die vergadering van 20 Augustus...
View ArticleReaksie op Angus se kommentaar onderaan my briewe van 12 en 23 Augustus 2016
Beste Angus Jy sê jy het aan my ‘bewys’ dat ‘sondebok’ nie verkeerdelik gebruik word nie (reaksie op my bewering dat, as mense aanhoudend verkeerd praat, dit naderhand in die woordeboek so opgeneem...
View ArticleDie SBA se koorfees: Afrikaans Sing!
Die Stigting vir Bemagtiging deur Afrikaans (SBA) het op 28 Augustus 'n koorfees in die Kunstekaapteater gehou. Nelmari Kemp, operasionele programbestuurder van die SBA, het met die projekbestuurder...
View ArticleVideo: Swartval deur Martin Steyn word bekendgestel
Martin Steyn se jonste roman, Swartval, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Jonathan Amid het met hom gesels. The post Video: Swartval deur Martin Steyn word bekendgestel...
View Article“Geskryf in ons eie taal”
Janine van Rooy-Overmeyer (Blaq Pearl) tree plaaslik en internasionaal op as sanger, en gesproke-woord-kunstenaar en het in die teaterproduksies Afrikaaps en ’n Plekkie in die son ... Mitchells Plain...
View ArticleDis koue kos, skat – snaaks, maar sielvol
Die standaard-romkom het ’n baie spesifiek resep: ’n liefdesverhaal met ’n lawwe storielyn, gemiddelde humor en eendimensionele karakters. Iemand raak verlief. Iemand vang iets lafs aan. Niemand is...
View ArticleFilmresensie: Johnny is nie dood nie
Die film begin met Rolanda Marais wat wakker word, regop sit en vir die kamera kyk. Dan begin die kamera terugbeweeg, uit die kamer uit, in die gang af. Jy sien Roelanda steeds in die bed sit. Sy kyk...
View Article