Quantcast
Browsing all 20678 articles
Browse latest View live

Padwerke

Dis geneig om, Motoriste te frustreer. Want ’n enkelbaan, Het die motors vasgekeer. Soos slakke, trapsoetjies, Vorentoe beweeg. Terwyl die bestuurders sien, Twee bane langs hulle is leeg. Die snelweg...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die universiteitswese en moedertaalonderrig: regverdige...

Toespraak deur dr JC Heunis, president van die konvokasie van die Universiteit Stellenbosch en stigterslid van Gelyke Kanse, by geleentheid van die FAK-konferensie te Pretoria aangaande die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou rolprent

  Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou rolprent appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016

KUNSUITSTALLINGS FILMVERSE 2 Moontlik gemaak deur die ATKV Vir die ATKV: Nita Cronjé Artistieke regisseur: Diek Grobler Die ATKV se suksesvolle digkuns-animasieprojek, Filmverse, word voortgesit met...

View Article

Geld is die taal wat die hardste praat.

Hulle sê die dag toe die tien amptelike muise in die room val toe skop nege die emmer en enetjie bly skop tot die room in botter verander en hy pootuit kan uitklim. Wat dryf daardie 3de grootste muis?...

View Article


Kort ewigheid van die kop

Die gewaande onsterflikes sal nooit weet dat hul lewensvreugde net lyflank is nie.   CM The post Kort ewigheid van die kop appeared first on LitNet.

View Article

Kliniekinspeksie

Van: Departement van Groot Sake Streekkantoor Blunder House 7 Maart 2008   Die Stadsklerk Port Rooi Geagte meneer, Besoek van die Inspektrise U verwysing is BvP1899/1902 van 5 Maart 2008. Ons neem...

View Article

Nou 'n ander storie

Toe die voorsate nog nie geweet het hoe om verantwoordelik op te tree nie, het hulle van hul dade sondes genoem, glo nogal met magtiging.  Waardigheid is nou aangewese.   CM The post Nou 'n ander...

View Article


Bedelaar

Soos ’n beeld staan hy daar, Met sy armoedige figuur. Soos die noodlot, Hom na verskillende punte toe stuur. Op hul vrygewigheid, Maak hy staat. Alle hoop, Het hom verlaat. Sommige gee woorde, Ander...

View Article


SA Akademie-persverklaring: Miljoeneplan vir studiebeurse in Afrikaans

Tientalle studente op meesters- en doktorsgraadvlak van oral in Suid-Afrika het aansoek gedoen om befondsing van hulle studie deur die medium van Afrikaans. Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Invitation: Book launch of The Initiation by Mogorosi Motshumi

The post Invitation: Book launch of The Initiation by Mogorosi Motshumi appeared first on LitNet.

View Article

Eendag as ek groot is

Eendag, as ek groot is  en die uurglas van my lewe leeggeloop het, sal ek  vergeet om  te verlang. My siel speel wegkruipertjie en my hartseer blinde mol. Eendag,  as ek die wêreld in wit en swart...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Van mens tot dier: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Wynand Goosen

Grootwildnavorser Wynand Goosen is weer op pad bos toe. Dié Matie het pas die tweede prys in die Einstein-kompetisie met die bostaande opsomming van sy PhD losgeslaan. Imke van Heerden, die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onder die makadamiabome: V&A met Einstein-kompetisie-wenner Theunis Smit

Theunis Smit, ’n doktorsgraadstudent in plantproduksie en grondkunde aan die Universiteit van Pretoria, het die derde prys in die Einstein-kompetisie verower. Naas sy studies, is hy ook ’n tegniese...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: ATKV-Woordveertjies 2016

Vanjaar se ATKV-Woordveertjies is op Vrydag 9 September by D’Aria in Durbanville toegeken. Die Woordveertjies is vanjaar vir die negende keer aangebied. Vooraf: Martin Steyn en Lelani Fourie. Martin...

View Article


Verbysterende miskenning

Om die dooie dood het predikers al vir eeue geen goeie woord vir die lewe nie.   CM The post Verbysterende miskenning appeared first on LitNet.

View Article

Reaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser

Dagsê Angus Ek het nooit gesê ‘sondebok’ en ‘belhamel’ is sinonieme nie, waar kom jy daaraan?  Wat ek wel gesê het is dat sondebok verkeerdelik vir die begrip ‘belhamel’ gebruik word, maw as sinoniem...

View Article


Geheuekiekie 31

’n Kind is ’n snaakse ding; ek glo nie ’n grootmens sal hom ooit verstaan nie. Toe ek so in standerd een was kon ek al redelik goed lees, tot so ’n mate dat ek nooit nodig gehad het om die les voor te...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The People Behind the Books: Isobel Dixon, Poet and Literary Agent in the UK

Isobel Dixon at the Frankfurt Book Fair, 2006 (photo credit: Blake Friedmann Literary Agency, London, UK) Jaco Botha in conversation with Isobel Dixon Please describe yourself in one sentence. Also...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Swartval deur Martin Steyn

Foto van Martin Steyn: Naomi Bruwer Titel: Swartval Skrywer: Martin Steyn Uitgewer: Lapa, 2016 ISBN: 9780799380910 Die boek se stofomslag waarsku dat dit nie vir sensitiewe lesers bedoel is nie. Neem...

View Article
Browsing all 20678 articles
Browse latest View live