Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

die dag toe ek

die dag toe ek                      die maan afgepers het as die son vermakerig wegkruipertjie speel tergend wit bondelwolke tot raserny verveel krap ek 'n gesond word gatjie met seer saamdra-woorde as...

View Article


Uit die argief: Bonaventure Hinwood se see en land

Vader Bonaventure Hinwood, of Ted soos hy onder sy vriende bekend is, het my gevra om vanmiddag oor Seevlak tot savanna (Bent, 2008) te praat.1 Die rede is dat die bundel "gedigte oor die natuur...

View Article


dis maar stukkies wat ek

dis maar stukkies wat ek onthou,  Mamma, brokkies van melodieë wat nou deur die rekenaar se sprekers vloei maar toe Sondae om ons oor die tafel  met sy gebraaide hoender rys aartappel en groente geweef...

View Article

Persvrystelling: Staak die geldverspilling

Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns doen 'n ernstige beroep op die bestuur van die Universiteit van die Vrystaat om die onnodige geldverspilling van hofkoste oor die universiteit se nuwe taalbeleid...

View Article

Dit was herfs toe die seisoen gedraai het

Dit was herfs toe die seisoen gedraai het. Ook ek het kombers oor kop na binne gekeer, opgekrul agter die najaar se sternum op ’n hoop verrotte ideale. Los my nou, laat my lê. Moenie aan my skouer skud...

View Article


That Saturday

The door to the bedroom swung open. Glen sprung away from me and turned to face the intrusion. Lexie stood in the doorway. The light behind her shadowed her features so we couldn’t see the look on her...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Woordveertjies 2016: Toespraak deur Japie Gouws

Japie Gouws Foto: Naomi Bruwer daar is meer poësie in die sneeuvlokkie as in die letterkunde en baie meer poësie in die miskruier, in die toktokkie, in die meteorologie en entomologie in die môremis en...

View Article

Departement Afrikaans en Neerlandistiek: Postdoktorale Navorsingsgenoot 2017

Departement Afrikaans en Neerlandistiek: Postdoktorale Navorsingsgenoot 2017 Die Universiteit Rhodes is tans op soek na ’n Postdoktorale Navorsingsgenoot om in 2017 verbonde te wees aan die Departement...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Toast Coetzer en Erns Grundling oor Weg Agterpaaie

Toast Coetzer en Erns Grundling gesels met Naomi Meyer oor Weg Agterpaaie wat op die TV-kanaal Via uitgesaai word. Toast en Erns, julle is albei ervare reisjoernaliste by Weg. En bied deesdae die...

View Article


Kortfilms Silwerskermfees 2016

Ons eie Cannes, die Silwerskermfees in Kampsbaai, is onlangs gehou, en kykNET en Karen Meiring verdien nogmaals ’n volstruisveerpluim vir hul belegging in die Suid-Afrikaanse filmbedryf. Ná verlede...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Betsie Beers: "Vir nou vat ons dit maar eers gig vir gig"

The Betsie Beers, ’n betreklik jong band bestaande uit twee susters – Landi en Zelmari Degenaar – se eerste album word eersdaags vrygestel. Landi beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, Landi. Hoe's dinge?...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Alexandra May: "It’s trial and error sometimes"

Alexandra May has just released her debut EP, One. She answers a few questions about her road up to this point, balancing different avenues in the music industry, and life. Hello there, Alexandra. How...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sexting: Wat jy moet weet

Melissa Meyer is 'n voltydse PhD-student en deeltydse navorsingsassistent by die Centre of Criminology by die Universiteit Kaapstad. Lees haar inskrywing vir LitNet Akademies se Einstein-kompetisie...

View Article


Boemelaar

Sy tuiste, Altyd buite. Sy huis, Het geen ruite. Hy word wakker, In die bos. Loop hy rond, Opsoek na kos. Met 'n waentjie, Wat hy stoot. Soek hy verligting, Vir sy nood. Van drom tot drom, Gaan hy om....

View Article

Kennis van die lewe

Die belangrikste ding wat met 'n mens kan gebeur, is om 'n mens te wees. Maar dan word die meeste geleer om dit nie te wees nie.   CM The post Kennis van die lewe appeared first on LitNet.

View Article


Reënboog

Oor die hemelruim, Staan dit soos 'n boog. Met sy verskillende kleur, Val dit saggies op die oog. Verskyn dit, Om die reën te keer. Gee dit vir ons, Beter weer. 'n Vloed, Verkondig dit aan. Sal nooit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensies: Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva en Joernaal vir ’n...

Titel: Oorlewingsgids vir ’n bedonnerde diva en Joernaal vir ’n bedonnerde diva Outeur: Sophia Kapp Uitgewer: LAPA Uitgewers ISBN, Joernaal vir 'n bedonnerde diva: 9780799380965 ISBN, Oorlewingsgids...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kô laat ons sing vi’ Small se Hertzogprys

Michael le Cordeur (foto: Izak de Vries) Toespraak gelewer by Weskaapse Sportskool tydens CD-vrystelling 1 September Lees ook: Nuwe film oor Adam Small bekendgestel Vrinne lat ons die Bybel oepeslaan...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hoe goël Goties in Afrikaans?

'n Spuierduiwel (bron: wikipedia) 'n Artikel oor die Gotiek in die Afrikaanse letterkunde deur Gerda Taljaard-Gilson het onlangs in LitNet Akademies verskyn. Gerda en Deborah Steinmair het in 2015 die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuin van Digters: Fees skop af met ’n Bohm

Tuin van Digters, die gewilde literêre fees in Wellington, is dié jaar langer en lekkerder. Die fees begin al reeds op Vrydag, 16 September met ’n Simposium wat in samewerking met die Universiteit...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>