Oor die hemelruim,
Staan dit soos 'n boog.
Met sy verskillende kleur,
Val dit saggies op die oog.
Verskyn dit,
Om die reën te keer.
Gee dit vir ons,
Beter weer.
'n Vloed,
Verkondig dit aan.
Sal nooit weer,
Aarde se bestaan.
Vernietig,
Of verniel.
Goeie tydings,
Word deur dit weerspieël.
Die reënboog,
Het God Noag beveel.
Is 'n teken dat reën nooit weer,
Die aarde se bestaan sal steel.