Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Boemelaar

$
0
0

Sy tuiste,
Altyd buite.
Sy huis,
Het geen ruite.

Hy word wakker,
In die bos.
Loop hy rond,
Opsoek na kos.

Met 'n waentjie,
Wat hy stoot.
Soek hy verligting,
Vir sy nood.

Van drom tot drom,
Gaan hy om.
Dis waar sy maaltyd,
Vanaf kom.

Boemelaar,
Met sy slenter kleredrag.
Daaglikse gevaar,
Wat op hom wag.

The post Boemelaar appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20654

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>