Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Biblioteke en skole afbrand: dom verset, of slim manipulasie?

Verlede week is die regsbiblioteek van die Universiteit van KwaZulu-Natal deur protesterende studente afgebrand. Vir heelparty kommentators was dit die laaste strooi. Baie wat voorheen nog simpatie met...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In memoriam: Bonaventure Hinwood, OFM (1930–2016)

Op 8 September 2016 is vader Bonaventure Hinwood van die Orde van die Franciskaanse Monnike in die ouderdom van 86 jaar en sewe maande in die Holy Cross-tehuis in Pretoria oorlede. Met agt digbundels...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The guests

Picture source: https://dragonflypoet.wordpress.com Not many visitors come to the farm, but the sudden rain has charmed a festival of frogs out of the mud, every channel, crevice, fissure in the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Roman rock

Source: www.pinterest.com I run the cliff path which I’m told I shouldn’t run alone, but who’s alone when aloes stand on flaming guard? The fynbos is a potent source: breathe in the healing potions of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Review: New Contrast Manifesto Issue

South African Literary Journal 173, Volume 44, Number 1, Autumn 2016 “Manifesto!” shouts the cover of the 173rd issue of South Africa’s oldest literary magazine, New Contrast. The effect is compelling:...

View Article


Kunstenaars

Hulle sê mos 'n kunstenaar geniet nie erkenning in sy leeftyd nie. Soos Vincent van Gogh, wat blykbaar min skilderye verkoop het toe hy nog geleef het. Ek wonder of hy miskien sy oor afgesny het om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die rol van die fasiliteerder in die leerproses om ’n positiewe gesindheid te...

Die rol van die fasiliteerder in die leerproses om ’n positiewe gesindheid te bewerkstellig teenoor indiensopleiding vir die vak wiskundige geletterdheid Petro van der Merwe: Senior dosent,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: 'n Hunkering se grein deur Johann de Lange

Foto van Johann de Lange: johanndelange.blogspot.com 'n Hunkering se grein Johann de Lange Humann & Rousseau ISBN: 9780798172998 1. 'n Bundel van paradigmas As 'n mens Johann de Lange se digkuns...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Established South African writers doing it for themselves

Top: Paige Nick and JT Lawrence; bottom: Gareth Crocker and Joanne Hichens Self-publishing is rising in popularity with South African writers who have previously released novels through traditional...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huisgenoot as tydgenoot: ’n mediageskiedkundige kroniek van ’n tydskrif as...

Huisgenoot as tydgenoot: ’n mediageskiedkundige kroniek van ’n tydskrif as “skrif” van sy tyd Lizette Rabe, Departement Joernalistiek, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tess – goed, maar nie sonder foute nie

Christia Visser gaan dit ver bring en sy verdien al die pryse wat sy vir dié film wen. Sy het die ongenaakbare rol van Tess in haar vroeë twintigs aangepak en meesterlik vertolk. Sonder haar sou die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nederlandstalige literatuur onder het Zuiderkruis

De representatie en de constructie van post-apartheid Zuid-Afrika in de Nederlandstalige literatuur verdienen aandacht. Na de imagologische studie van Wilfred Jonckheere over dat onderwerp, Van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Sy klink soos lente is bloot lekker

Sy klink soos lente is 50% rom-kom en 50% buddy movie. Dit verskuif geen grense nie, maar doen omtrent als reg. ’n Paar mense se wenkbroue gaan lig oor die gevloekery in hierdie rolprent. Ek dink wel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Noem my Skollie vertel een van ons stories

Die gehalte van Suid-Afrikaanse, en veral Afrikaanse, films is verbysterend. Ons het van die beste akteurs, kameramanne, produksiespanne, skrywers, regisseurs en stileerders. Nog belangriker, ons het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: Wenverhaal in US Woordfeesbundel 2017 kry R30 000

Die US Woordfees se baie suksesvolle eerste kortverhaalbundel, wat in 2016 tydens die Woordfees bekend gestel is, sal in 2017 selfs meer skop hê wanneer die skrywer van die wenverhaal wat in die...

View Article


Regsalmanak: 'n Grusame botsing en die waarde van deskundige getuienis

 Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Oorsig van die kortfilms van kykNET Silwerskermfees 2016

  Réney Warrington was op die paneel van beoordelaars by die kykNET Silwerskermfees 2016. Die algemene standaard van die 2016 Silwerskermfees kortfilms was besonder hoog. Dit was inderdaad moeilik om...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tuin van Digters 2016: Onderhoud met Vusi Beauchamp

Vusi Beauchamp (foto verskaf) Die Boekmerke-uitstalling vind Vrydag, 16 September 2016 by die Breytenbach Sentrum plaas. Elsibe McGuffog, een van die deelnemende kunstenaars aan Boekmerke, het ‘n...

View Article

Huisgenoot as magazine of its time: a media-historical chronicle of a...

Abstract The Afrikaans magazine Huisgenoot celebrated its centenary in May 2016. This article uses a media-historical point of departure to record the development of Huisgenoot from 1916 to 2016, with...

View Article

The role of the facilitator in the learning process in order to create a...

Abstract Drawing on their experience of materials development, the authors focus attention on the importance of distinguishing between mathematics and mathematical literacy and address the issue of the...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>