Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou tydgenoot

Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Jou tydgenoot appeared first on LitNet.

View Article


Vreemde vrees vir weet

Daar is mense wat skoon bevange raak van benoudheid as hulle hoor dat daar meerdere kennis van die natuur beskikbaar is.   CM The post Vreemde vrees vir weet appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Skryf nou in vir Nuwe Stemme 6

Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers stel Nuwe Stemme 6 saam. Dit sal die nuutste versameling in hierdie opwindende poësiereeks wees. Alle aspirantdigters word genooi...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Bijna familie deur Ena Jansen

Week van de Afrikaanse Roman 2016 het aangebreek. Hier is nog inligting omtrent die fees. Ena Jansen het op Woensdagaand die 14de September in Leuven omtrent haar boek Bijna familie gesels. Herman...

View Article

Uit die argief: 'n Seminaar oor wêreldvrede

Hierdie artikels het oorspronklik in 2001 op Oulitnet verskyn. Hier is die skakel na die seminaar in die argief. Die terreur van 11 September 2001 het die gereelde uitbarstings van politieke geweld...

View Article


Bedek die domheid

As iemand nie weet hoe om die kennis wat ander bekom het te benut nie, moet hy liefs swyg.   CM The post Bedek die domheid appeared first on LitNet.

View Article

Waarheen nou Springbok?

Ek halfkyk Saterdag 17 September 2016 weer na 'n wedstryd van die Springbokke na die Ierse toer vroeër vanjaar. So tussen Butch Cassidy and the Sundance Kid hop ek tussen die twee kanale. Ek het by die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Tom Lanoye, Lien Botha, Francois Smith en...

De Alumni Letteren Leuven, de Germanistenvereniging voor alumni, Brutaler en 30CC zorgden zaterdagnamiddag voor een spetterend optreden in het M-Museum Leuven in het kader van de Week van de Afrikaanse...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Week van de Afrikaanse Roman 2016: Openingsavond

Hans Mooren deel sy foto's van die feestelike openingsaand van die Week van de Afrikaanse Roman 2016. Ingrid Glorie en Randall Maarman Ena Jansen, Ingrid Glorie en Randall Maarman (voor, heel links, in...

View Article


Reaksie op Jaco Fourie se kommentaar onderaan my brief van 15 Augustus 2016

Dagsê Jaco Ek gebruik maar dieselfde merkers as wat jy gebruik het in jou kommentaar. Par 1: Jy kan nie praat van die ‘Afrikaner’ SAP-party nie want dit was hoofsaaklik ’n Engelse party. Daar was wel...

View Article

Die Nuwe Testament – meer vrae as antwoorde

Die Nuwe Testament wat deur Christene vandag gelees word is vanuit koine-Grieks vertaal, welke vertalings oor en oor gekopieer is van manuskripte wat lankal vergaan het.  Van die oorspronklikes het...

View Article

Wordfeud in Afrikaans?

Een van die bekendste woordspeletjies op slimfoon en tablet is Wordfeud. Ek dink daar is heelwat Afrikaanssprekendes wat dit baie graag in Afrikaans sou wil speel. Ongelukkig is Wordfeud beperk tot 'n...

View Article

Guy Fawkes – SA Secret Service link alleged

An Australian newspaper has revealed they have found evidence linking the Guy Fawkes plot to the South African Secret Service under the previous regime. They claim that the bomb, which was planted...

View Article


Universiteitskrisis-oplossing

Hoor die agbare minister gooi die bal oor in die universiteite se hande. As jy nou al 'n "duck and dive" gesien het, dit is die een. Praat nou die dag met 'n jare lange vriend van my. Hy het vir my die...

View Article

Onbewuste vervalsing van lewe

Die mensdom is tevrede om voort te bestaan met 'n onderbou van onsin, en maak dit sy waarheid.   CM The post Onbewuste vervalsing van lewe appeared first on LitNet.

View Article


Gays en die kerk

Die seisoen van kerklike sinodes skop binnekort af, in sowel die Anglikaanse Kerk as die NG Kerk. Seksualiteit, of meer spesifiek homoseksualiteit, sal in alle waarskynlikheid weer eens die gesprekke...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

BSV-slypskoolaanbieding 2016 – met Joan Hambidge

Corlietha Swart skryf: "Wonderlike terugvoering van meer as sestig slypskoolgangers! Hulle het Joan Hambidge, wat persoonlik twee gedigte van elke slypskoolganger bespreek het, se persoonlike aandag...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Zuid-Afrikahuis: Programma November 2016

Foto: Hendrik-Jan de Wit Hierbij het oktoberprogramma van het Zuid-Afrikahuis; een aantal programma’s vindt plaats in het kader van de Maand van de Geschiedenis: Zuid-Afrikahuis: Programma November...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Terugkeer na moedertaalonderrig?

  Fotobron: http://www.parent24.com/Teen_13-18/Development/care_nutrition/The-languages-we-speak-at-home-20110415 Internasionaal (behalwe in Suid-Afrika) is daar ‘n toenemende bewuswording van die...

View Article

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos)

Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een pos) Die Afrikaanse Taalraad soek ’n sekretaris en skakelbeampte (een posisie), iemand met ’n oog vir detail wat die afwisselingsryke...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>