Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Rapport Junior Blokraaiboek, met raaiselontwerp deur Ollie Olwagen

Blokkiesraaisels is een van die gewildste woordspeletjies ter wêreld, maar eintlik het dit ‘n baie kort geskiedenis. Dit blyk dat die eerste blokraaisels maar skaars ‘n eeu gelede gepubliseer is!...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

By Jeroen Bosch se triptieke

De Tuin der Aardse Lusten, Hieronymus Bosch (bron: http://www.surrealisme.net/wp-content/uploads/2015/11/Tuin-der-lusten.jpg) By Jeroen Bosch se triptieke HJ Snyman I Teen my bitterwete in roep ek...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Drome is inderdaad wonde

Bron: pubs.sciepub.com In 'n tafereel nes Sewe dae by die Silbersteins is daar 'n party met mans gepikkewyn. Ek is 'n gas, ongenooid, drink van die sjampanje en wyn op 'n ronde tafel, als gerangskik...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Toekenning vir multimedia-Homo naledi

Op 16 Augustus 2016 is joernaliste bekroon vir uitmuntende joernalistiek. Die Homo naledi-pakket, wat Elsabé Brits van Die Burger en Gys Visser en Debrée Kluge van Netwerk24 saamgestel het, het die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

"Brexit" van Afrikaans kan studente en skoliere laat onderpresteer

Danie van Wyk (foto verskaf) Lees ook: Terugkeer na moedertaalonderrig? Die afskaling en inderdaad afskaffing van Afrikaans as onderrigtaal aan histories Afrikaanse universiteite herinner my aan die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Bloedlyn deur Madelein Rust

Titel: Bloedlyn Skrywer: Madelein Rust Uitgewer: Lapa ISBN: 9780799380422 Lesers wat Monstersaad geniet het, gaan nog meer van Bloedlyn hou. En as jy ook nie Madelein Rust se debuut, 13de Kaart,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet Akademies-resensie-essay: 1795 deur Dan Sleigh

Foto van Dan Sleigh: Naomi Bruwer 1795 Dan Sleigh NB-Uitgewers ISBN: 9780624073307 “Geskiedenis is ’n kanker, jy kom nie van sy pyn weg nie.” 1795 is Dan Sleigh se vierde historiese roman van omvang,...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Foto's: Tuin van Digters 2016

Die Tuin van Digters het die afgelope naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasgevind. Naomi Bruwer deel 'n paar feesfoto's. Izak de Villiers – Predikant en troebadoer Izak de Villiers sou...

View Article


Neëntien-vier-en-neëntig

ek is klaar met ry-stap, weg-pak, in-plak middagdae  klaar met  woord-groot, pouse-brood, klas-wissel wraktyd rugby-hardloop, liefde-loser, drama-droom parlement  my 1994 het aangebreek  koninklik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hulde aan ‘n skitterende, veelkantige mens in die Tuin van Digters

  Louis de Villiers, Lizette Rabe, Joan Hambidge en Gilbert Gibson word deur Kabous Meiring bekendgestel. (Foto: Naomi Bruwer) Op Saterdagoggend 17 September ry ek met die Agter-Paarlpad na die...

View Article

Die opgestopte wors het ‘n seuntjie geword

Mannetjie was ‘n ketting om Milla se voet. Toe raak sy sommer net so, sonder om eens sy geboorte te registreer, van hom ontslae. Sy het hom by ‘n ou oom twee strate van haar af gaan neerplak. Bedags...

View Article

Oudword

Jou woorde draai agterstevoor in die nasleep van hul betekenis en die sinvolheid van alles wat is word soos die hart van ‘n stormwind, wat koud en genadeloos dít ontwortel wat eens geanker was in ‘n...

View Article

rou in die middel

julle geraamtes dans buite die kas seker hoekom ek nog daar wegkruip ek het meer te sê gehad as wat jou valstande sou kon verteer jou pofhandjies staan vir niks verkeerd nie van huis skoonmaak en...

View Article


Saying Good-bye

I count the minutes  and watch the sun setting  on your time in Africa the cloud-mark of your plane leaves its path of entrails across our continent I can feel  that you have left By now you will be...

View Article

Die Springbok en Reusedwerg

Nee wat, ek wil dit anders hê. Pensioneer die Springbok. Laat hy in die velde van nostalgie wei. Die eens trotse Bok wat op die truie gepronk het, op die hart se kant, wat ook hart se kant toe sierlik...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LAPA spog met iets vir almal in September

Fiksie Vergete leuens Lien Roux-De Jager 9780799381092 R215.00 Koop die boek hier. Kalli Krynauw, ’n forensiese psigofisioloog en een van Secret Intelligence Services se staatmakers, probeer drie...

View Article

Afrikaner-gekkegrens

Hierdie minuskule minderheid in ons geledere is soos terrier-honde wat net weet hoe om te blaf en ’n lastige lawaai te maak.  Hulle is onderling so verdeeld in klein groepies in opposisie onderling met...

View Article


Ontbloting van insig

Hoe spoggerig ook al, met geen woordryke filosofie of ander versinsel kan daar bepaal word wat waar is nie. Die intelligente ding om te doen, is om te bepaal wat die feite is.   CM The post Ontbloting...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging: Cape Consort-kooroptrede

Die Cape Consort-koor nooi almal na hul konsert, Polychoral Splendour, wat op Sondag, 25 September om 4nm in die wonderlike argitektoniese ruimte van die Lutherse Kerk in Strandstraat, Kaapstad,...

View Article

Jaco Fourie speel duiwelsadvokaat - Nuwe Testament: Apostels ongeletterd?

’n Powere poging gedateer ou. Ek sê so vir die volgende enkele redes: (1)    Jy gebruik Wikipedia as ‘n onberispelike en onbesproke bron. Enige persoon kan hier goedjies aanlas en aan ander voorgee sy...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>