Die Tuin van Digters het die afgelope naweek by die Breytenbach Sentrum in Wellington plaasgevind. Naomi Bruwer deel 'n paar feesfoto's.
Izak de Villiers – Predikant en troebadoer
Izak de Villiers sou vanjaar sy tagtigste verjaardag gevier het. Lizette Rabe het met die digters Joan Hambidge en Gilbert Gibson, en Izak se seun Louis de Villiers oor dié legendariese mens gesels.
Louis de Villiers, Lizette Rabe, Joan Hambidge en Gilbert Gibson word deur Kabous Meiring bekendgestel.
Lizette Rabe
Nita Cronjé
Chris van Niekerk
Gilbert Gibson
Is die kanon in sy kanon in?
Danie Marais, die bestuurder van PEN Afrikaans, het 'n gesprek rondom die Afrikaanse kanon gelei. Louise Viljoen en Ronel Foster, samestellers van Poskaarte, het vanuit 'n akademiese perspektief gesels oor die plek van die kanon en voorgeskrewe werk, terwyl Marga Stoffer die uitgewers se posisie gestel het. Alfred Schaffer het die verskille ten opsigte van die Nederlandse kanon uitgelig.
Danie Marais, Alfred Schaffer, Marga Stoffer, Ronel Foster en Louise Viljoen
Louise Viljoen
Ronel Foster
Johann Lodewyk Marais
Helena Conradie
Refentse Morake
Refentse Morake het die gehoor gaande gehad met sy vertolkings van Afrikaanse treffers.
Refentse Morake
Ampie Coetzee
Hennie Nortjé
Johan Anker
Digters en hul mentor
Joan Hambidge was die mentor vir Juanita Louw, asook Hendrik Botha, wat vanjaar onderskeidelik met die bundels In die grot van die sibille en Atropos gedebuteer het. In die gesprek het hulle gesels oor die positiewe invloed wat die skryfkursus op die studente se digkuns het.
Joan Hambidge
Juanita Louw
Hendrik Botha
Nanette Ranger se beeld in die sentrumtuin is tydens die fees onthul.
Rita Gilfillan
Astrid de Vos
Bibi Slippers
Loit Sols
Woorde op akkoorde: die kaal taal kabaal
Frazer Barry, Churchil Naudé, Loit Sôls, Deniel Barry en Nolan Russell (aka Benjiman Voete) het 'n verfrissende dimensie van die woordkuns na die verhoog gebring.
Frazer Barry
Churchil Naudé
Benjiman Voete
Loit Sols
Deniel Barry
Alfred Schaffer en Andries Visagie
Laurinda Hofmeyr
Benjiman Voete
Natie Botes
Yves T'Sjoen, al die pad uit Gent, maak notas.
Elsibe McGuffog
Gedigte hul gemene grond
Joan Hambidge en Johann de Lange het gesels en verse voorgelees uit hulle onderskeie nuwe bundels Indeks en ’n Hunkering se grein.
Joan Hambidge en Johann de Lange
Etienne Britz
Kirby van der Merwe
Laurie Levine
Laurie Levine was vir die eerste keer op Wellington.
Riku Lätti
Met jou aan my sy
Leslie Javan het van sy nuwe Afrikaanse liedjies met die gehoor gedeel.
Leslie Javan
Irma du Plessis
Willem de Vries
Sonia en Micheal le Cordeur
PJ Haasbroek
Martjie Bosman
Oopmond
Oopmond was 'n eiesoortige bekgeveg met digters, musikante en selfs 'n beeldende kunstenaar.
Seremoniemeester Melt Sieberhagen
Henry Cloete
Mavis Vermaak
Die Kaalkopwaarheid het musiek gemaak.
Beeldende kunstenaar Neels Venter wys een van sy kitskunswerke.
Jan-Hendrik Swanepoel en Carolyn Meads
The post Foto's: Tuin van Digters 2016 appeared first on LitNet.