Gratis universiteitsfooie
SA se hele tersiêre opleidingsmoontlikhede is skeef (skewed) ingestel. Die oorgrote meerderheid grade geneem is in die BA-, BCom-kategorie. Na graduering is daar werksgeleenthede vir net ’n minuskule...
View ArticleDink buite die boks: die belang van die vak wiskundige geletterdheid
Fotobron: quotesgram.com Daar kleef 'n stigma aan die skoolvak wiskundige geletterdheid. Sommige mense sien hierop neer. Beteken hierdie vak iets? En indien wel, wát? Petro en Wynand van der Merwe het...
View ArticleVonnisbespreking: Teenmaatreëls vir die uitvoerende gesag se kaping van...
Vonnisbespreking: Teenmaatreëls vir die uitvoerende gesag se kaping van wetgewende kontrolefunksies in ’n parlementêre uitvoerende stelsel Economic Freedom Fighters v Speaker of the National Assembly...
View ArticleMense agter boeke: Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis
Nicol Stassen (foto: Naomi Bruwer) Jaco Botha in gesprek met Nicol Stassen, besturende direkteur van Protea Boekhuis. Waar kom jou liefde vir boeke vandaan? Vertel ons so ‘n bietjie van jou kinderjare?...
View ArticleFrom racial to linguistic capitalism?
This essay was originally published on LitNet on the 30th of April 2004: http://www.oulitnet.co.za/taaldebat/lingcap.asp Ten years after the end of apartheid, and with the third democratic election...
View ArticleAfrikaners kan net hulself blameer vir die afskaffing van Afrikaans as...
Afrikaners soos Jan Heunis het niemand anders as hulself te blameer vir die afskaffing van Afrikaans as onderrigtaal aan universiteite nie. Ek sê “Afrikaners”, nie “Afrikaanssprekendes” nie....
View ArticleTuin van Digters 2016: Fotoblad
Die jaarlikse Tuin van Digters by die Breytenbach Sentrum op Wellington is gekenmerk deur interessante gesprekke deur interessante mense. Marlene Malan deel van haar foto's. PJ Philander – ’n onmisbare...
View ArticleRegsalmanak: “Grassnyer” toe al die tyd mooitjies ‘n “motorvoertuig”
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleDie Jaco Fourie-paradoks
Hy is ’n selfverklaarde gay man. Reg? Raait ! Hy verkondig dit as ’n onomstootlike feit dat alle “gay-bashers” self maar inherent gay is. Ek sluk maar moeilik hieraan, maar kan begryp dat dit vir hom...
View ArticleOnderhoud: Shirmoney Rhode oor Nomme 20 Delphi Straat
Shirmoney Rhode Nomme 20 Delphi Straat Shirmoney Rhode Modjaji Books ISBN: 9781928215196 Digters oor hul bundels: Shirmoney Rhode gesels oor Nomme 20 Delphi Straat Shirmoney, eendag was jy nog ‘n...
View ArticleInterview: Marianne Thamm on Hitler, Verwoerd, Mandela and me
Marianne Thamm Hitler, Verwoerd, Mandela and me Marianne Thamm NB Publishers ISBN: 9780624075202 Authors on their new books: Marianne Thamm on Hitler, Verwoerd, Mandela and me Hi Marianne, when did you...
View ArticlePraat die waarheid, selfs al bewe jou stem
Leia French (foto verskaf en met toestemming geplaas) Leia is ’n graad 12-leerder van St Teresa’s School in Rosebank. Sy is nie ’n Afrikaans-moedertaalspreker nie. “Praat die waarheid selfs al bewe...
View ArticleBlou Maandag
Blou Maandag (White privilege) my blou Maandag dra 'n wit pak sit en kyk ou re-runs van die 1995 rugbyeindstryd eet biltong terwyl ek wakkerword woeker rond en kla oor die parlement se kak besluite my...
View ArticleWenners van die KykNET-Rapport-boekpryse vir 2016 bekend
Die wenners van die kykNET-Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Erfenisdag, Saterdag 24 September 2016, in Kaapstad bekend gemaak. Die Jan Rabie-Rapportprys vir...
View ArticleCommendatio’s: kykNET|Rapport Boekresensent van die jaar 2016
Nie net is die ryk boeke-oes van 2015 pas op Erfenisdag gevier nie, maar ook die gesprek óór die geskrewe woord. Want daar is nie stilte ná die boek nie. Gemeet aan die aantal gehalte-inskrywings vir...
View ArticleCommendatio: kykNET|Rapport Filmprys 2016
Wenner: Jaco Jacobs: ’n Goeie dag vir boomklim (Lapa-Uitgewers) Jaco Jacobs neem die prys in ontvangs. Foto: Naomi Bruwer Reeds in die eerste jaar van hierdie pryse het ’n jeugboek van Jaco Jacobs,...
View ArticleMymymy: "Daar is definitief ’n tong-in-die-kies benadering"
Die elektroniese groep Mymymy, bestaande uit Conrad van Breda en Jana Oosthuizen, se debuut-EP is eersdaags beskikbaar. Conrad beantwoord ’n paar vrae oor die groep se wel en wee, elektronika in...
View ArticleUit ‘n ander hoek. Geloof en wetenskap: Dogma vs Hipotese
Ek verskaf graag die skakel vir die program “Uit 'n ander hoek” aangebied deur Jean Oosthuizen, wat Sondagaand 25/09/2016 uitgesaai is. Indien u nie daarna geluister het nie kan u gerus onderstaande...
View ArticleSo gelaat staan
Die jeug word al vir eeue geleer dat bonatuurlike wesens vir hul swakhede verantwoordelik is. CM The post So gelaat staan appeared first on LitNet.
View ArticleCommendatio: Jan Rabie-Rapportprys vir beste debuutroman in Afrikaans 2016
Lien Botha: Wonderboom (Queillerie) Lien Botha het as internasionaal gerekende fotograaf haar skerp oog vir visuele kuns herhaaldelik in die afgelope drie dekades ten toon gestel. Met haar romandebuut...
View Article