Commendatio: kykNET|Rapport Fiksiewenner 2016
Alexander Strachan: Brandwaterkom (Tafelberg) Alexander Strachan neem die prys in ontvangs. Foto: Naomi Bruwer In Brandwaterkom bring Alexander Strachan nie net die Anglo-Boereoorlog en die...
View ArticleTeaterresensie: Pa maak vir my 'n vlieër, Pa in die Milnerton Playhouse
Vir die Milnerton Players is dit hulle eerste opvoering in Afrikaans. Volgens voorsitter Wayne Hendricks was daar maar net één regisseur. Iemand met dekades der dekades se toneelondervinding. Sy en...
View ArticleCommendatio: kykNET|Rapport Niefiksiewenner 2016
Carel van der Merwe: Donker stroom: Eugène Marais en die Anglo-Boereoorlog (Human & Rousseau) Carel van der Merwe neem die prys in ontvangs. Foto: Naomi Bruwer Die bedrieglik eenvoudige...
View ArticleWeek van de Afrikaanse roman 2016: Vonkel literaire happening bij deBuren,...
Vonkel heeft te maken met fonkelwijn. In deBuren, het Vlaams-Nederlands Huis in Brussel, werd veel fonkelwijn gedronken in het kader van de tweede Week van de Afrikaanse roman. Donderdagavond schotelde...
View ArticleBoekresensie: Mishandel, misbruik, misken – Joey Haarhoff was my ma (Amor van...
Mishandel, misbruik, misken – Joey Haarhoff was my ma Amor van der Westhuizen se verhaal aan Carla van der Spuy LAPA ISBN: 9780799379594 Die inleiding en eerste hoofstuk is inderdaad hoe die skrywer,...
View ArticleIn memoriam: Otto Jaekel Liebenberg (16 Augustus 1950 – 24 September 2016)
Foto's deur NALN verskaf Otto Jaekel Liebenberg is om 10 voor 3 op Saterdagoggend 24 September 2016 (Nasionale Erfenisdag) in sy geboortestad, Bloemfontein, oorlede. Vir bykans drie dekades lank, vanaf...
View ArticleFoto's: kykNET|Rapport-boekpryse 2016
Die wenners van die kykNET|Rapport-boekpryse – die grootste pryse van hul soort in Afrikaans – is op Erfenisdag, Saterdag 24 September 2016, in Kaapstad bekend gemaak. 'n Uitgelese groep gaste het by...
View ArticleThe careful business rescue practitioner: a search for the proper yardstick
Abstract When the Companies Act 71 of 2008 came into effect on 1 May 2011 it brought about a new era of corporate rescue for South African companies. Chapter 6 of the act provides for a new corporate...
View ArticleMatt Carstens: "Ek glo nie regtig in genres nie"
Matt Carstens is nog bloedjonk, maar sy eerste versameling liedere het talle musiekliefhebbers gaande. Hy beantwoord ’n paar vrae oor die hede, die toekoms, inspirasies, en die lewe. Goeiedag, Matt....
View ArticleVerlore in vertaling
Heelwat gaan verlore in vertaling. Dis ’n gegewe. Eskimo’s het byvoorbeeld 27 woorde om sneeu te beskryf. Afrikaans het nie. Dan is daar weer heelwat woorde in Afrikaans wat glad nie goed vertaal in ’n...
View ArticleDie (Afrikaanse) Taaldebat. Heunis en Barnard-Naudé en J Comestor
Op 22 September reageer prof Jaco Barnard-Naudé hier op adv Jan Heunis se onlangse betoë ten gunste van Afrikaans-moedertaalonderrig aan die US. (Afrikaners kan net hulself blameer vir die afskaffing...
View ArticleTe ver gevoer
Iewers het die verstand die werklikheid byster geraak. Die mens was nog nooit 'n bonatuurlike onsterflike wese nie, en sal dit nooit wees nie. CM The post Te ver gevoer appeared first on LitNet.
View ArticleSkeuring van die ANC?
Skeuring (bron: zworks.net) Daar is, reg of verkeerd, ʼn ontluikende narratief onder sommige Suid-Afrikaners dat dit onafwendbaar is vir die ANC om in die afsienbare toekoms te skeur om hom van sy...
View ArticleBoekresensie: My low carb-kombuis deur Vickie de Beer
Titel: My low carb-kombuis Skrywer: Vickie de Beer Uitgewer: Quivertree Publications, 2016 ISBN: 9781928209539 My low carb-kombuis van die kosskrywer en sjef Vickie de Beer is gebore uit ’n...
View ArticleMense agter boeke: Kerneels Breytenbach, oudjoernalis en -uitgewer, skrywer...
Kerneels Breytenbach by een van die bekendstellings van Ester (foto: Izak de Vries) Lees ook: The People Behind the Books: Isobel Dixon, Poet and Literary Agent in the UK Lees verder: Mense agter...
View ArticleDie religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution
Die religieusiteit van J.C. Smuts met verwysing na Holism and evolution Callie W.T. Joubert, South African Theological Seminary LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal binnekort...
View Article"Standing up for injustices"? – Nine notes on #FeesMustFall
“You will find me with other students on the front of the picket lines, standing up for injustices on our campus and beyond our borders.” – Shaeera Kalla (ex-Wits SRC head and protest leader) Ian...
View ArticleThe religiosity of J.C. Smuts with reference to Holism and evolution
Abstract General Jan Christiaan Smuts was a complex person who was never completely understood during his lifetime. Neither was his book, Holism and evolution, nor his concept of holism. This is in...
View ArticleKopskuif: die ATKV as “ground control”
Die piepklein ruimte binne Apollo 13 se bevelmodule en die ouwêreldse sjarme van die Merwida Country Lodge, net buite Rawsonville, het skynbaar niks gemeen nie. Krap jy egter dieper, besef jy: die...
View Article’n Reuse-raaisel
Daar is chaos by die universiteite; daar word gebrand en gebreek en verniel oor studente voel hulle gaan nie hulle sin kry nie. Hierdie dissiplinelose gedrag is nie die raaisel nie want die verklaring...
View Article