Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop 2016: Alexa Strachan oor Taxi Teater

http://www.potchfees.co.za/ Alexa Strachan (foto: Nardus Nel) Aardklop 2016 is om die draai! Naomi Meyer vra die feesbestuurder, Alexa Strachan, uit oor 'n produksie waaroor Alexa opgewonde is: Taxi...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop 2016: Kristalvlakte

Amy Jephta (foto verskaf)   Amy Jephta oor Kristalvlakte: "My eerste bedoeling is altyd om te skryf vir die gehoor wat ek verteenwoordig. Ek wil eerstens hê daardie gehoor (in hierdie geval, bruin...

View Article


Die aanslag van Tinnitus, die Oordonderaar

Misterieuse suising van bruisende bloedbranders druis teen die oorskulp en buise van Eustacius slaan vas draai om en kom weer vanuit 'n ander rigting afgepyl op die kraakbeen van die skelet en skedel....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Neville Alexander Gedenklesing: Gee erkenning aan Kaaps as moedertaal

"Dit sal eendag weer beter gaan, maar eers gaan dit baie slegter gaan. Ons moet ons daarvoor staal. Dit gaan nie ’n maklike reis wees nie." Dit was Michael le Cordeur se boodskap oor die situasie by...

View Article

Skoon rekord

Nog net een nag. Na môre is dit net hy en Ampie met die een en ’n halwe arm. Miskien sal hulle dan kan gesels. Miskien sal Ampie dan nie meer sê hy het sy arm afgekap nie. Hy laat rus die lang steel...

View Article


Boemelaarbraai

Vanaand as jou verwaandheid oor die bulte verdwyn, en die kole van jou braaivleisvuur in die ounag wegkwyn, dan kruip ons uit die skadu's op die gras langs die parkering waar ons jou motor oppas....

View Article

Abrup

Kwantumfisika    word nanotegnologie Ek sit die pot mis! Is hidrobreking die aarde se beroerte en stil dood, later? In een laaste vlaag slaak die aandlug sag 'n sug stil oor die rivier Rank rivierriet...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Aardklop 2016: 10 redes hoekom jy daar moet wees

1. Nico Scheepers se drie produksies, insluitend die debuut Mamre  Nico Scheepers is nie regtig die "new kid on the block" nie, maar feesgangers sou eers onlangs baie van hom begin lees het. Nico skep...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou kampus

  Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou kampus appeared first on LitNet.

View Article


#GelykeKanse-persverklaring: Gelyke Kanse gaan hof toe oor Afrikaans aan die US

Persverklaring deur die Gelyke Kanse-veldtog Gelyke Kanse is gebore as 'n versetgroep in 'n poging om die Universiteit Stellenbosch ("US") te oorreed om nie weg te doen met Afrikaans as 'n primêre taal...

View Article

Respekte

Jan ek het jou brief gelees en stem heelhartig saam met jou. Die probleem in die land is, en ek veralgemeen, die mense het nie meer respek vir enige iets nie. Niemand het respek vir die reg en...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring deur Johan Theron, prokureur, US-raadslid, uitgereik na...

Foto van Johan Theron: Werksmans Persverklaring deur Johan Theron, prokureur, US-raadslid, uitgereik na Maandag 26 September 2016 se vergadering van die US Raad Lees ook hierdie...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Elf dae in Parys deur Elizabeth Waserman

Elf dae in Parys Elizabeth Wasserman Tafelberg, 2016 ISBN: 9780624077442 Teorieë oor die opvoedkundige waarde van fiktiewe tekste was sekerlik lank laas so van toepassing soos met hierdie boek deur...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die mooiste ...

              Dit is die maand Oktober!    Ek dink die meeste mense  vier Vir ewig in die hemel    Oktobermaand soos hier! Wat wens jy meer as blomme,    as helder dag en nag? Wat kan jy beter, mooier...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Program van die ATKV-Boeke-Oase 2016

Al die gesprekke in die ATKV-Boeke-Oase word gratis aangebied.  DINSDAG, 4 OKTOBER Diskoers Waldimar Pelser, kykNET Verslag In Gesprek & Rapport Met die nadraai van die verkiesing word daar groot...

View Article


Geen verskuilde agenda nie

Dit is te eenvoudig vir filosowe en liggelowiges, maar die natuur se werkinge is daar vir almal om te sien en te beleef.   CM The post Geen verskuilde agenda nie appeared first on LitNet.

View Article

Tot later ...

Raed-na-Gael gaan hom vir 'n wyle aan die Sê onttrek. Wil eintlik maar voorkom dat hy in die Sê-sindroom versonke raak. Weet nie wat is dit nie? Vra vir CM en die ander ingeburgerdes hier. He-he ......

View Article


Spontane onsin

Daar is geen gebeure in die geskiedenis van die natuur wat aanleiding kon gee tot die skepping deur die mens van sy mitologie nie.   CM The post Spontane onsin appeared first on LitNet.

View Article

Estetiese illusie en die wyses waarop kykerbetrokkenheid in ’n film geskep...

Estetiese illusie en die wyses waarop kykerbetrokkenheid in ’n film geskep kan word, met verwysing na Eternal sunshine of the spotless mind (2004) Armand Fourie, onafhanklike navorser LitNet Akademies...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: François Bloemhof oor Doodskoot

  François Bloemhof (foto verskaf) “Toe my eerste boek uitkom, het ek vir myself gesê ek sal eers soos ’n regte skrywer voel as ek drie boeke op die rak het. Maar dit voel steeds te goed om waar te...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>