Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Tienertoneel 2016

Hier is al sestien stukke wat deel is van ATKV-Tienertoneel 2016. Bespreek by Computicket. Potchefstroom Gimnasium bied aan Agter die gordyne deur Pierre-André Viviers Nuutgeskrewe teks Komedie 10+ T V...

View Article


Aesthetic illusion and the ways in which viewer engagement can be induced in...

Abstract Aesthetic illusion is a mental state induced by the reception of many representational texts, artefacts or performances. What differentiates this mental state from real-life hallucinations and...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Uitnodiging na die Facebook-bekendstelling van Vir die voëls

The post Uitnodiging na die Facebook-bekendstelling van Vir die voëls appeared first on LitNet.

View Article

Het ons verhoudinge met gadgets en status updates vervang?

Stap maar enige inkopiesentrum binne. Dieselfde toneel speel hom oral af. In restaurante sit mense aan dieselfde tafel, elkeen met ’n slimfoon. Net die minimum word met hul tafelgenote gepraat. Groepe...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kelderflux: "Ons hou van ongewoon en interessant"

Die Kaapse rockgroep Kelderflux, besaai met ervare musikante, stel binnekort amptelik hul eerste album bekend. André Terblanche, hoofsanger van die groep, beantwoord ’n paar vrae. Goeiedag, André....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

The Vanilla: "Ons is nie daai band wat rustige pop tunes speel nie"

Die jong indie popgroep The Vanilla word reeds hoog aangeskryf en hulle het pas ’n Bok Radio-toekenning vir Engelse liedjie van die jaar ontvang. Tyan Odendal, voorman van die band, beantwoord ’n paar...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Interview: The end of public universities in South Africa?

Achille Mbembe (picture source: YouTube) Wits University philosopher Achille Mbembe took ANC secretary-general Gwede Mantashe to task for suggesting that universities should be closed for a period of...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien vrae: Stefan Blom oor Die waarheid oor verhoudings

Stefan Blom (bron: http://www.stefanblompsychologist.co.za/) Die waarheid oor verhoudings Stefan Blom NB-Uitgewers ISBN: 9780798172103 Stefan Blom vertel vir Naomi Meyer van sy boek Die waarheid oor...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: Hedwig and the Angry Inch by Gate69-teater, Kaapstad

Foto verskaf Hedwig and the Angry Inch ... Wanneer die 7-voet Cathy Specific, Suid-Afrika se “bekendste lugwaardin”, jou hand neem by die ingang van Gate69, Kaapstad se nuwe teater in Breëstraat, en...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die onmisbaarheid van die Engelstalige pers se beriggewing en redaksionele...

Gerrit van Wyk Kruger se essay “Die komplekse verhaal van vroeë Christenvervolgings” () het my herinner aan kritiek op my onlangse artikel “Paul Kruger en die Uitlanderstemreg in die ZAR vóór 1895” in...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Invitation to book launch: Losing the Plot by Leon de Kock

The post Invitation to book launch: Losing the Plot by Leon de Kock appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Shredding the veil of reconciliation

Robert Kriger The Fallist movements – an opinion No discussion about present trends and developmental possibilities in South Africa can begin without considering the legacy of the immediate and the...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Plaasmoorde in Treurgrond: Carien Smith gesels met Dian Weys

In Dian Weys se LitNet Akademies-artikel Die voorstelling van plaasmoorde in Darrell Roodt se Treurgrond vra hy: "Dwing die vervaardigers hulle eie mening op die kyker af of bied hulle die kyker die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Lucy Jordan se verlore droom

Foto van Marianne Faithfull: wikipedia My lewensmotto is dat ’n mens nooit uit drome uit mag hardloop nie, die geneuk is net dat jy op ’n dag agterkom dat jou drome se vervaldatum aangebreek het en dat...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Oor die masterpiece Noem my skollie

Olivia M Coetzee (foto verskaf) Ek kan onthou hoe ôs as kinnes altyd geproebee het om welbekende Amerikaanse songs oor te skryf in Afrikaaps, of “slang”, soes die taal daai tyd genoem was tussenie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stigting van die Internasionale Vereniging vir Afrikaans

Verteenwoordigers van Afrikaansdepartemente het die afgelope Saterdag, na afloop van ’n historiese byeenkoms te Stellenbosch wat deur die Afrikaanse Taalraad saamgeroep is, formeel besluit op die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Week van de Afrikaanse roman: Literatuur en Geschiedenis, Zuid-Afrikahuis,...

In het kader van de Week van de Afrikaanse roman stond op 20 september 2016 alles in het teken van literatuur en geschiedenis, meer bepaald hoe beiden zich tot elkaar verhouden. ’s Avonds organiseerde...

View Article


Gewaande taalvaardigheid

Die gebruik om elke ramp as goedheid en guns te beskryf word steeds as verhewe taal beskou.   CM The post Gewaande taalvaardigheid appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Tien vrae: Abrie Coetzee oor Draai jou sente om

Draai jou sente om Abrie Coetzee LAPA ISBN: 9780799374858 Skrywers oor hulle nuwe boeke: Abrie Coetzee oor Draai jou sente om Hallo Abrie, jy is die skrywer van Draai jou sente om: wenke om geld te...

View Article

Jakkalsjag

  Net ná nege die aand ry ons veld toe om die jakkals te gaan soek. Ons ry met die ou vaal Ford-bakkie, want die Nissan het te veel blinkgoed wat aandag kan trek. Pa agter die stuur, ek met die .243...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>