Taalstryd
I Kombuis Ek onthou donkerhoutkaste oranje linovloer vensterbanktamaties en lug wat deur gaasgordyntjies loer 'n tafel met vier stoele 'n draadloos en die wekker met groot syfers waarop ons die tyd...
View ArticleVersprei
Jy het vir my 'n mopaniesaad uit die veld uit saamgebring die smal skedel oopgebreek om die kleine korteks te ontbloot om tussen my vingers dit fyn te vryf aan my hande te ruik uit te vra oor die...
View ArticleSy het gesê / Hy het gesê
My man met hande soos huise waarin ek kan vlug, die wêreld uitsluit, die sleutels weggooi, my oorgee om hul honger, eensaam koepels met liefde te vul; rond, fisiek. My man met die bruin speseryneut...
View ArticleEben Venter (1954–)
Foto © Naomi Bruwer Sêgoed van Eben Venter “Die regte woord op die regte plek is soos ’n kort, vinnige, wellustige soen.” Na aanleiding van die gedagte om in Engels te skryf: “My liefde is vir...
View ArticleLitNet: Jou student
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou student appeared first on LitNet.
View ArticleWeek van de Afrikaanse Roman 2016: 7 dae in Amsterdam
Marike van der Watt, Ingrid Glorie, Francois Smith, Lien Botha, Marita van der Vyver, Ena Jansen, Maria Holtrop (Rijksmuseum), Karin Hougaard, Simon Bruinders en Philip du Plessis (kykNET Fiësta)....
View ArticleTaalerfenissimposium op Clanwilliam
Die ATKV se taalafdeling bied op 21 Oktober 2016 ’n Taalerfenissimposium met die tema “Dit kom van ver ...” op Clanwilliam aan. Dit is deel van die Cederberg Rooibos Kunstefees wat op die dorp...
View ArticleRottanggeleerd
Menige mens sal sterf vir die reg om belieg te word. CM The post Rottanggeleerd appeared first on LitNet.
View ArticlePEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: In alle veiligheid
Ek parkeer my bakkie in die skaduwee van een van Somerset Mall se wit mure, onbewus daarvan dat die son binnekort hier gaan begin bak. My kop is so besig soos ’n kusdorp in Desember; gesprekke met...
View ArticlePEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Die vlieg en die waiter
Nee, Stellenbosch is nie die Beloofde Land nie. Nie meer nie. Die tyd van ABBA, ligblou kombi’s, deurskynende albasters met tandepasta binne-in, klein Casio-calculator-armhorlosies en tapes wat jy...
View ArticleTot hiertoe en nie verder nie
Gister sê ’n broeder in die gees dat ons kalmte moet kry en van die woede in ons borskasse ontslae moet raak. Ek beaam dit en stel voor dat Onse Vader ons eerder net genoeg genade hiervoor sal gee,...
View ArticleDie moddergat van menswees
Tot dusver kon eiegeregtigde filosowe en predikers net aaklige moorde as verlossingsdade vir wie weet wat bedink. CM The post Die moddergat van menswees appeared first on LitNet.
View ArticleDie sonkant van lewe
Daar is 'n heelal buite die moddergat van versinsels. CM The post Die sonkant van lewe appeared first on LitNet.
View ArticlePEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers
Die 28-jarige Frederick J Botha het met sy kortverhaal “Please help, God bless” in Augustus die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal. PEN Afrikaans kon, soos alle van...
View ArticleGesamentlike persverklaring deur die Bestuur van die Universiteit...
Danie van Wyk (foto: Naomi Bruwer); Wim de Villiers (foto: YouTube) Senior onderwyskundiges en die Bestuur van die Universiteit Stellenbosch (US) gaan teen die agtergrond van die nuwe Taalbeleid in die...
View Article1925band: "Musiek vertel altyd 'n storie"
1925band se bekendheid neem toe te danke aan hul skerp liedere en harmoniewerk, asook die nuwe film Eintlik nogal baie, waarvoor hulle die temalied geskryf het. Reno Gericke, een van die drie broers...
View ArticleATKV-Tienertoneel 2016: Die uitslae
Hoërskool Durbanville is die nasionale wenner van die 52ste ATKV-Tienertoneelkompetisie met FRAGMENT. Hulle wenpersentasie was 94,48%. Dié toneelgroep ontvang R30 000 en die...
View ArticleBoekresensie: Jesus ruik na mirre en stof deur Pierre du Plessis
Jesus ruik na mirre en stof Pierre de Plessis NB-Uitgewers ISBN: 9780796319401 Reuke is in mens se sensoriese geheue, dit wat die persoon deur die sintuie onthou. Dit is net 'n treetjie weg van die...
View Article2016: die krisisjaar van Afrikaans
‘n Afrikaanse toekomsvisie Hermann Giliomee Gaslesing by die openingsplegtigheid van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns, Stellenbosch, Donderdag 6 Oktober 2016. Hermann Giliomee (foto:...
View Article#feescanfall – from a technology entrepreneur’s view
Eugene Beetge The time has come for all parties involved in the #feesmustfall debacle to take a step back, take a deep breath and consider the fact that the answer is staring them right in the face!...
View Article