Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Ten questions: Arien van der Merwe on the book Managing diabetes and related...

Picture of Arien van der Merwe: YouTube Managing Diabetes and Related Health Challenges Arien van der Merwe Human & Rousseau ISBN: 9780798169417 Also available in Afrikaans - see picture of cover...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekbekendstellingsgesprekke: Ek! Ek! Ek! en Offerande

The post Boekbekendstellingsgesprekke: Ek! Ek! Ek! en Offerande appeared first on LitNet.

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Wenners van Aardklop Nasionale Kunstefees 2016 aangekondig

Dean-John Smith (foto verskaf) Die wenners van die Aardklop Nasionale Kunstefees 2016 is tydens 'n toekenningsgeleentheid aangewys. Alexa Strachan, Aardklop-feesbestuurder, het as seremoniemeester...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Teaterresensie: A steady rain

http://www.thefugard.com/whats-on/currently-on/item/a-steady-rain In ‘n tyd waarin ons konstant blootgestel word aan polisiegeweld – die polisiemag se reaksie op studenteproteste, Marikana wat nie uit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Amandala: "Om in Afrikaans te sing raak iets aan in my"

Die liedskrywer en sanger Amanda Lamprecht, ook bekend as Amandala, vestig vir haarself ’n musiekloopbaan in Amerika. Sy het egter ook besluit om ’n Afrikaanse album op te neem, wat eersdaags verskyn....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kunstekaap-resensie: New Voices 2016

Foto verskaf Double Bill: uThando - a Kasi love story & But, The Land  5–15  Oktober, Kunstekaap Arena  “Hoekom is teater belangrik?” Só vra iemand my nou die dag, en voeg as ’n nagedagte by:...

View Article

Watter God?

Jode, Christene en Islamiete se verweer teenoor ateïste is dat hulle geen bewyse het dat God nie bestaan nie. Wat wel verseker en bewysbaar is, is dat die God van die Bybel definitief nooit bestaan het...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Video: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux word bekendgestel

Christine Barkhuizen-le Roux se jonste roman, Drieklawerblaar, is onlangs by Stellenbosch Protea Boekwinkel bekendgestel. Elna van der Merwe het met haar gesels.   Kyk ook: Video: Breyten Breytenbach...

View Article


Regsalmanak: Skuldlose aanspreeklikheid van ‘n werkgewer

 Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die ANC benodig weer 'n Morogoro-oomblik

Foto van Morogoro: wikipedia. Foto van Jason Lloyd: LitNet Die eens geliefste organisasie van die toe nog onderdrukte mense van Suid-Afrika, die ANC, moet weer eens sedert sy stigting in 1912 ʼn...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Mense agter boeke: Etienne Bloemhof, hoof van Fiksie by NB-uitgewers

Etienne Bloemhof (foto: Naomi Bruwer) Jaco Botha in gesprek met Etienne Bloemhof, hoof van Fiksie by NB-uitgewers. Beskryf asseblief jouself in een sin? Lojaal, pragmaties, maklik geamuseerd, hopelik...

View Article

Outobiografie

Ek rook nie en ek drink min vir zol sê ek gewoonlik nee ek bid nie en porn verveel my geweld staan my nie aan nie ek vloek lelik in my gedagtes en hardop in goeie geselskap ek voel hoogstens twee maal...

View Article

jong latte op die strand

hulle baljaar vergaar onwetend herinneringe tussen korrels die jong latte hulle toets die waters verskuif grense sit vreesloos voort op hul laggende ekspedisies die jong latte spottend die stemme...

View Article


Jy is my metafoor

Jy is my metafoor vir liefde, 'n personifikasie, in 'n taal wat my hart verstaan. Die diep-in-jou-kyk is 'n metafoor vir "ek het jou lief", en my oë sê dit vir jou terug. Om jou by my te hê vul my aan,...

View Article

Nog ’n donnerse gedig

“Moerskont!” skrou ek vir die lewe Want dis nie vloek nie (meen my pa) En die lewe moet immers hoor As hy nie kan voel nie. “Fok!” mompel ek agter die nag se rug Want is dit wragtig nodig Om so, in die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

PEN Afrikaans Nuusbrief: Oktober 2016

Beste lid van PEN Afrikaans Ek vestig graag jou aandag op: PEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool vir belowende jong skrywers Al ons lede word hartlik uitgenooi om te gaan kyk na ons eerste...

View Article

Ons

ek dink nie die son het weer opgekom nie - nee, dit het windlangs vergete geraak in die buitekamer van iemand se kroonkroos, daardie generasie van bedelaars: die kraamkinders die boomaanbidders die...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Huldigingswoord: Erelidmaatskap van die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns aan...

Erelidmaatskap van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns is die hoogste toekenning van die SA Akademie. Die Akademieraad kan ’n persoon tot erelid van die Akademie verkies ter erkenning...

View Article

Selfmoord

Ek kyk na die meisie. Sy skryf iets in haar  notaboek en klap dit toe. Haar sneeuwit laerug-hare is in ‘n haastige Franse vlegsel. Sy kyk op in my rigting. Ek glimlag en sy glimlag skaam terug. Die...

View Article

Afrikaans leef voort

Dit is beter as Spaans En selfs beter as Frans Dit is Afrikaans. Cloete, Langenhoven en Krog, Boerneef,  Totius en nog. Digters, dromers, Antjie Somers. Afrikaans is die taal van die toekoms met al sy...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>