Foto's: Die SA Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid
Die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns se suidelike bekroningsgeleentheid het Vrydagaand in Stellenbosch plaasgevind. Wessel Pienaar Wessel Pienaar, voorsitter van die Suid-Afrikaanse...
View ArticleVan taal en kommunikasie
Die afgelope ruk het ’n hele paar artikels oor taal by my aangekom – seker onvermydelik, want for better or worse was woorde nog altyd ’n getroue, oorwerkte en onontbeerlike implement in die...
View ArticleF.V. Engelenburg tydens die Anglo-Boereoorlog: ’n oorsig
F.V. Engelenburg tydens die Anglo-Boereoorlog: ’n oorsig Linda (L.E.) Brink, Departement Geskiedenis, Noordwes-Universiteit (Vaaldriehoekkampus) LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN 1995-5928 Die...
View ArticleLitNet: Jou satelliet
Bron: wikipedia Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou satelliet appeared first on LitNet.
View ArticleDie gelag van stakers in onderbroeke
Daar moet tog seker ’n stukkie humor in die doringklap van elke dag sit? Ek en die buurman, die kantoorwerker by die motorhawe oorkant die straat en meeste van sy lyfwagte weet dat onse landsleier nie...
View ArticleGordhan se dagvaarding: Rule of Law, of state capture op steroïdes?
Die aankondiging dat Pravin Gordhan, minister van finansies, aangekla word van bedrog, was skaars koud of die hof van leunstoelregsgeleerdes was in sitting. Daar is skynbaar twee hoofstrome: dié wat...
View ArticleBeskikbare insig
Die meeste mense kan dalk op 'n dag besluit om hul verstand te gebruik. Hulle het dit. CM The post Beskikbare insig appeared first on LitNet.
View Article#Rommelstatusmustfall
Ek sien in die koerante, op TV en hoor oor die draadloos die wolk van Rommelstatus hang nog steeds oor ons ou landjie. Ek is nie 'n ekonoom of waarsêer nie, maar soos in vorige briewe al genoem, ek...
View ArticleHuldeblyk: Jannie Earle, Taalraad-sekretaris
Jannie Earle was 'n toegewyde amptenaar van die Taalraad wie se gelyke ons moeilik sal kry as dit kom by werkywer en opoffering. Hy sal lank nog gemis word deur die organisasie. Hy was jare verbonde...
View ArticleRegsalmanak: Die Kruger-monument
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleTien vrae: Duane Aslett oor Goudduiwel
Foto van Duane Aslett: Twitter Goudduiwel Duane Aslett Queillerie ISBN: 9780795801174 Skrywers oor hul nuwe boeke: Duane Aslett oor Goudduiwel Duane, jy is ‘n forensiese rekenmeester. Wat is jou...
View ArticleKaren Zoid word Beskermvrou van Borg ʼn Woord
"Kom ons sit die skat terug in woordeskat. Borg ʼn Woord! Myne is Republiek". So sê Karen Zoid wat vanaf 16 Oktober die beskermvrou van die WAT se Borg ʼn Woord-projek is en reeds Republiek geborg het....
View ArticleIn memoriam: Jannie Earle
Jannie Earle (65), sekretaris van die Afrikaanse Taalraad, het op 12 Oktober 2016 in ‘n noodlottige skietvoorval omgekom. Hy het waarskynlik die middag van sy lessenaar, waar hy met Taalraadsake besig...
View ArticlePersverklaring: Hendrik Theys en Ria Olivier reageer op "gesamentlike...
Persverklaring uitgereik deur Hendrik Theys en Ria Olivier Reaksie op US-verklaring, 10 Oktober 2016 Die "gesamentlike" persverklaring van die US en ʼn delegasie van "bruin senior onderwyskundiges" oor...
View ArticlePress release: Maties win debut season of Varsity Sing
Photo provided The University of Stellenbosch walked away 2016 Varsity Sing champions on Thursday, 13 October, taking home the R70 000 first-place prize, following the live 90-minute Varsity Sing,...
View ArticleF.V. Engelenburg during the Anglo-Boer War: an overview
Abstract F.V. Engelenburg (1863–1938) is regarded as one of the leading Afrikaans-Dutch intellectuals of the 19th and 20th centuries. Current South African historical records contain little information...
View ArticleWoordgedoe
Menigeen dink hy het 'n rol te speel in die fiksie wat deur die eeue versin is, maar die lewe is nie in woorde en die werklikheid is nie in boeke te vinde nie. In die begin was daar geen woord nie....
View ArticleToekomsmens
Kruip gerus uit jou aangeleerde kreperende minderwaardigheid. CM The post Toekomsmens appeared first on LitNet.
View ArticleKoolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in...
Koolstofbelasting as voorgestelde ekologiese fiskalehervormingsmaatreël in Suid-Afrika Michelle Barnard, Fakulteit Regte, Noordwes-Universiteit (Potchefstroomkampus) LitNet Akademies Jaargang 13(3)...
View Article#FeesMustFall: Andrew Donaldson on the burning of libraries and university...
Picture credit: http://socialmediastrategiessummit.com Also read an interview with Danny Titus. Andrew Donaldson says a useful precedent may have been set in the trial of Ahmad al-Faqi al-Mahdi in The...
View Article