#FeesMustFall: Danny Titus on burning libraries and human rights
Danny Titus (photo: Naomi Bruwer) Libraries were burned down during recent student protests, like the law library at Howard College, UKZN. Hans Pienaar asked Danny Titus, part-time Commissioner of the...
View ArticleDie mier bring wysheid
Wie van ons het grootgeword sonder dat daar ooit na die mier as ‘n deugsame dier of insek verwys is nie? Pa het altyd verwys na die luiaard wat moet wys word deur na die mier te gaan kyk. Wonder nog...
View ArticleGustav Schoeman Preller (1875–1943)
Foto: Wikipedia Sêgoed van Gustav S Preller In ’n artikel in 1906 oor JHH de Waal se roman Johannes van Wyk: "Vir baie mense is Afrikaans ’n soort van taaltje, waarvan die woordeskat te klein is voor...
View ArticleCarbon tax as proposed environmental fiscal reform measure in South Africa
Abstract The aim of this article is to provide a detailed exposition of carbon tax as fiscal environmental reform measure; the historical development of the Draft Carbon Tax Bill, 2015 as well the...
View ArticleLees: ‘n Poort na die doel van die lewe
Baie streef na opvoeding. Baie vermoed die boek hou wonders in. Dit kan wel ‘n reddingsboei wees, ‘n boek, maar dis ook ‘n statusding, en die ding van status is: iemand moet vir jou sê iets is goed of...
View ArticleDie stilswye van Robert Zimmerman
Fotobron: https://en.wikipedia.org/wiki/Bob_Dylan#/media/File:Bob_Dylan_Barcelona.jpg By die skrywe van hierdie rubriek was die Nobelprys-komitee nog op soek na Bob Dylan. Dit is nog onbekend hoe hy...
View ArticleFrom racial difference to common citizenship: A hair-raising issue
Jerome Joorst (picture: YouTube) The South African Constitution provides an overarching framework for social cohesion in a post-apartheid society. It protects, for example, individuals’ fundamental...
View ArticleOnderhoud: Hennie van Deventer vertel van die geboorte van die Pendoring
Hennie van Deventer en die logo van die Pendoring-toekennings (http://afr.pendoring.co.za/Tuis) Die Pendoring-reklametoekennings is teen die einde van die maand 21 jaar oud. Besoek hul webtuiste....
View ArticleMaurice se boot
Tydens Amsterdamse geleenthede soos die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam en die Week van de Afrikaanse roman, het Maurice Jorissen, analis van die Amsterdamse Handhaving, geliefd geraak onder...
View ArticleEensaamheid as verskynsel in Arnold Schoenberg se Erwartung, op. 17
Eensaamheid as verskynsel in Arnold Schoenberg se Erwartung, op. 17 Mike Ford, nagraadse student, Columbia-universiteit, Stad New York LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN 1995-5928 Die artikel sal...
View ArticleSASNEV en Gents Centrum voor Afrikaans
In een vorige bijdrage, getiteld "Triangel voor het Afrikaans in Gent", is de driehoeksverhouding tussen Nederland, Vlaanderen en Zuid-Afrika toegelicht op het gebied van de studie van taal- en...
View Article#GelykeKanse-persverklaring: Fondsinsameling vir Afrikaans
Fotobron: http://www.freeimageslive.co.uk/free_stock_image/growing-funds-jpg Die jaar 2016 kan Afrikaans se noodlotjaar word as daar nie dringende en doelgerigte aksie kom om die aanslae teen Afrikaans...
View ArticleResensie: ATKV se Filmverse 2 spreek beelde
Filmmakers kyk al sedert die beginjare van die rolprentkuns na die digkuns vir inspirasie, en meer as net 'n handvol van die mees geliefkoosde films spruit uit digterspenne. Orson Welles meen dat 'n...
View ArticleOor Bob Dylan en sy Nobelprys vir letterkunde
My gunsteling-anekdote oor die impak wat Bob Dylan op ’n luisteraar kan maak, kom van John Hiatt. Dié merkwaardige Amerikaanse sanger-liedjieskrywer uit eie reg, vertel hy het Dylan se seminale...
View ArticleJaco Botha (1972–2016)
Sêgoed van Jaco Botha Wat inspireer hom? “Ek luister na stories, kyk na mense, dink aan goeie tonele en mooi sinne om te skryf. Dit help om ’n sterk storielyn te hê, soos met Miskruier. As iemand my...
View Article‘n Country song vir Jack
Hierdie foto is deur Jaco Botha verskaf en verskyn by een van sy kortverhale op LitNet. Klik op die foto om die kortverhaal te lees. Dis so agtuur se kant op ‘n Woensdagaand in Joburg. Oktober. Die...
View ArticleHonneurs in Afrikaans en Nederlands by die US: nuwe tydgleuf akkommodeer...
Universiteit Stellenbosch: Honneurs in Afrikaans en Nederlands Aangebied deur die Departement Afrikaans en Nederlands, US Die Departement Afrikaans en Nederlands bied vanaf 2017 die honneursprogram in...
View ArticleAs die wind waai
Atta kyk na die skets in die tydskrif. Sy sug en kou die agterkant van haar pen. Wat moet ʼn mens oor so ʼn prentjie skrywe? Haar alte vrugbare verbeelding kan niks daarmee uitrig nie. Die prent is...
View ArticleDie koekie
Lavinia is verslaaf. Sy sukkel nog om dit te erken, al vermoed sy dit wel, maar om gerieflikheidshalwe bly sy in denial. Waar sy op ’n Maandagaand, in die middel van winter om ’n beteuterde tafeltjie...
View Articleparasiete
almal geniet verniet gebroke brood en gratis wyn, maar ons vermors: vreet vlees, stort bloed deur net te lê en oorleef, op die Gasheer te teer. The post parasiete appeared first on LitNet.
View Article