Tydens Amsterdamse geleenthede soos die Afrikaanse Kultuurfees Amsterdam en die Week van de Afrikaanse roman, het Maurice Jorissen, analis van die Amsterdamse Handhaving, geliefd geraak onder Suid-Afrikaners. Saam met sy vrou Nanette neem hy skrywers, musikante en akteurs in sy boot, die Queen of Liberty, uit op die Amsterdamse gragte. Hier is 'n klompie foto's.
Maurice Jorissen
Foto, kloksgewys van links na regs: Elize Zorgman, Luna Paige, Anna Davel, Jannie du Toit, Karin Hougaard, Coenie de Villiers, Andries Bezuidenhout, Nanette Jorissen en Ingrid Glorie
Tribal Echo
Bettina Wyngaard
Anna Davel
Marita van der Vyver
Lourens Rabé, Maurice Jorissen, Esté Rabé en Nanette Jorissen
Lede van die Kaap-Maleise Koor by 'n kennisgewing van die Festival voor het Afrikaans
Die Kaap-Maleise Koor vermaak voetgangers langs die kanale met hulle musiek.
Nog kanaalmusiek deur die Kaap-Maleise Koor
Anna Davel, Jannie du Toit, Karin Hougaard, Coenie de Villiers en Andries Bezuidenhout
Dewald Wasserfall en sy vrou
Etienne van Heerden en Sonja Loots
Jente Rhebergen en Francois Smith
Irize Loots
Les Javan en Rozanne Gewaar
Steffie le Roux
Nanette Jorissen, Gertie en Simon Bruinders, saam met Maurice Jorissen
Andries Bezuidenhout, Nanette en Maurice Jorissen
Karin Hougaard en Coenie de Villiers
Steffie le Roux en Maurice Jorissen
Karin Hougaard, Coenie de Villiers en Andries Bezuidenhout
Luna Paige, Anna Davel, Jannie du Toit, Karin Hougaard, Coenie de Villiers en Andries Bezuidenhout
Lafenis langs die pad
Nog vrolike passasiers op 'n boot. Maurice Jorissen is agter die stuur, met Niel van Deventer links en sy vrou voor hom. Regs van Maurice is Pieter Steyn en voor Pieter is Leané Meiring. Links op die voorgrond is Charlenè Brouwer. Heel links is Irize Loots en haar metgesel.
Foto's: Maurice en Nanette Jorissen
The post Maurice se boot appeared first on LitNet.