Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

ATKV-Spelathon: SPEL weer terug in spelling

Om te spel is harde werk. Om mense dop te hou in ’n landswye finaal terwyl hulle spel, is verskriklik spannend. Die ATKV het aan die begin van Oktober twee spelkompetisies gehou vir leerders; en vir...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Nuut by LAPA in Oktober

Fiksie Offerande Chanette Paul R260.00 ISBN: 978-0-7993-8132-0 Koop die boek hier. Caz Colijn is terug en daar is ’n hengse klomp ongeslypte diamante in haar besit. Chanette Paul se Offerlam was ’n...

View Article


Simon Petrus

jy beitel dié rotsblok tik-tok tot ‘n klipkop jy vorm sy groot mond en oë wat op sy neus kyk jou beiteltjie bly die kop kap dat klip spat en hy ore kry dán hoor en bars hy die nag oop The post Simon...

View Article

Regstudies

  Woorde uit my hand skop rebels vas teen rym en melodie en dans sonder wals of sakkie sakkie, toi-toierig uit my pen. Sonder rym, want vrye vers wen. Met die klik van my tong uit ergernis wat my soos...

View Article

The phenomenon of loneliness in Schoenberg’s Erwartung, op. 17

Abstract During the 20th century the concept of loneliness was under scrutiny by various philosophers and scholars of the psyche, and most authors agree that there are both positive and negative...

View Article


Revolusie

Onder die slagspreuke  van jou versoete tong granaat die alfabet in heiligheid van Erosketel se fluit wat in eggo’s teer teen hartswande tuit. Met gebalde vuis omklem elke partikel die innigheid van...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Jaco Botha en LitNet se nuwe skryfwerk

Foto van Jaco Botha: Gérard Rudolf   Die LitNet-redaksie neem met 'n swaar hart afskeid van Jaco Botha, wat op 18 Oktober oorlede is. Jaco was oor 'n tydperk van baie jare vryskut by LitNet betrokke en...

View Article

Die huwelik onder druk

SA spog dat meer as 80% van die totale bevolking Christene is, en als sodanig, hoort sodanige Christene aan Jesus gehoor te gee waar hy sê dat die huwelik nie ontbind mag word tensy dood of owerspel...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou Bob Dylan

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou Bob Dylan appeared first on LitNet.

View Article


Vermis – Jesus Christus

In die Nuwe Testament word vertel dat Jesus deur die Romeine gekruisig is. Dit is sommer ʼn groot gebeurtenis, en ʼn mens sou verwag het dat hulle rekord sou hou van so iets, veral aangesien die Romeine...

View Article

Leidende lyding

Met 'n irrasionele pretensie van onkunde van voorlopers kan die mensheid nog vir eeue onnosel bly.   CM The post Leidende lyding appeared first on LitNet.

View Article

Regsalmanak: Oorlogspraatjies, terwyl vredeliewendes net wou stem

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article

Die opvoedkundige waarde van ekoliterêre tekste: ’n Toepassing van Adrian...

Die opvoedkundige waarde van ekoliterêre tekste: ’n Toepassing van Adrian Rainbow se sienings op ’n Afrikaanse jeugverhaal, ’n oorgangsroman en ’n prenteboek vir kinders Henriëtte Loubser, Departement...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hail King Bob, Noble of literature

Bob Dylan (photo: YouTube) The Nobel Prize in Literature 1953 was awarded to Sir Winston Leonard Spencer Churchill "for his mastery of historical and biographical description as well as for brilliant...

View Article

The pedagogical value of ecoliterary texts: an application of Adrian...

Abstract According to Susan Smith (Steenkamp 2013) literature has the potential to develop critical consciousness. A literary text can stimulate critical thinking and can educate the reader towards a...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die laaste dans van Jaco Botha

Jaco Botha (foto: Antonie Lintvelt) Van sy generasie skrywers was Jaco Botha die voorste stilis. Hy't met sy beste werk meedoënlose prosa geskryf.  Vir my begin skryftalent met 'n manier van kyk na die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Verwoerd: so onthou ons hom, saamgestel deur Wilhelm J Verwoerd

Verwoerd: So onthou ons hom (bygewerkte weergawe) Saamgestel deur Wilhelm J Verwoerd Protea Boekhuis ISBN: 9781485306092 Verwoerd: So onthou ons hom is ʼn bundel wat aanvanklik in 2001 uitgegee is om...

View Article


Kluitjies in die riet

Kinders en kindskinders word in die bol gepik met stories van rooikappie en onsterflikheid. En dan is daar die baie eenderse histrioniese preke wat nie strook met die kenbronne nie.   CM The post...

View Article

Jaco Fourie se gekkegrensbrief van 22 September 2016

Klaagliedere se moses!  Ek het lanklaas so’n klomp onlogiese tjol en galbrakery gesien.  Jaco moet nog so baie leer, byvoorbeeld dat die stel van persoonlike menings GLAD nie as redevoering tel nie....

View Article

Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter oor Haute Cuisine

Die skrywer, die beeldhouer en die aspirantdigter sit en kuier by ’n restaurant in die Brooklyn Mall. Hulle het so pas die film Haute Cuisine in die Cinema Nouveau-teater gesien. Die aspirantdigter...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>