Nuwe Stemme 6: Onderhoud met Charl-Pierre Naudé
Charl-Pierre Naudé (foto verskaf) NB-Uitgewers is op soek na nuwe stemme. Hier is nog inligting. Naomi Meyer het vir Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers, die twee keurders, oor die projek uitgevra....
View ArticleWeer oor RSG
Nou die dag op die ‘Praatsaam’-program, ek dink dit het gegaan oor boelies, bel ’n ou in en praat Engels. Lynette Francis, die programleidster, antwoord hom in Engels. Hoekom? Die man het die hele...
View ArticleToneelstuk
Die lewe is 'n toneelstuk en ons is die karakters. Die storielyn is geskryf, maar net die dramaturg weet wat wag. Ons is die marionette, ons word beheer deur die regisseur. Die klanke van die lewe,...
View ArticleBesonderhede: Dankdiens vir Jaco Botha
'n Dankdiens vir Jaco Botha word op Saterdag 29 Oktober om 11:00 te Worcester Christen Gemeente, Baringstraat 68, Worcester, gehou. The post Besonderhede: Dankdiens vir Jaco Botha appeared first on...
View ArticlePersverklaring: WOW Spelfees se wenners
WOW Noord-Kaap – Sarina Boonzaaier, Hoërskool Namakwaland; Luthando Pito, Hoërskool Carlton van Heerden; Gordon de Jongh, Hoërskool Namakwaland; Caitlin van Wyk en Laurisha Coetzee, albei van St...
View ArticleBesonderhede: Dankdiens vir Piet du Toit
Die dankdiens vir Piet du Toit, afgetrede dosent aan die Universiteit Stellenbosch, vind plaas op Dinsdag 25 Oktober, in die NG Moederkerk Stellenbosch om 10:30, orrelspel deur Zorada Temmingh vanaf...
View ArticleUitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit: die “Bekommerd”-debat
Uitverkiesing en evangelikaalse spiritualiteit: die “Bekommerd”-debat Vincent Brümmer, buitengewone professor in Sistematiese Teologie, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies Jaargang 13(3) ISSN...
View ArticleIs daar nog plek vir burgerlike ongehoorsaamheid in ons nasionale...
Rosa Parks het dit gedoen toe sy gaan sit het op ’n bussitplek wat nie aan haar toegewys was nie. Mahatma Gandhi het dit gedoen. Martin Luther King Jnr. Elke persoon wat in gevangenskap op ’n...
View Article’n Juridiese evaluering van Suid-Afrika se lidmaatskap van die Internasionale...
Foto van die Internasionale Strafhof en amptelike logo van die Internasionale Strafhof: wikipedia, publieke domein Dit is in die nuus dat Suid-Afrika besig is om hom aan die internasionale strafhof...
View ArticleVoorleggings ingewag vir groot Afrikaanse boekpryse
Voorleggings word ingewag vir die 2017 kykNET-Rapport-boekpryse en die 2017 Jan Rabie-Rapportprys vir die beste debuutroman in Afrikaans. Die kykNET-Rapport-boekpryse word toegeken in die volgende...
View ArticleDie boomorkes
Die wind het ’n lugambulans. Waar dit lyk of die bries gaan lê, kry dit nuwe lewe onder die wieke van swerms swaels, duiwe en hadedas. Briese in die lanings hoë bome ken dit goed. Soms dans dit met die...
View ArticleIn die naam van goedheid
Dit is tog te jammer dat so baie geleer word om hul verstand te misken en derhalwe onaangenaam en onbeskof te wees. CM The post In die naam van goedheid appeared first on LitNet.
View ArticleAfgesonderde kolonie van onsin
Onder aanvoering van sy gewaande wyses het die meeste mense verstandelik in een groot klooster beland. CM The post Afgesonderde kolonie van onsin appeared first on LitNet.
View ArticleConsumerism
Foto's van Shirmoney Rhode: verskaf Ek het aan die begin van die jaar ‘n belofte aan myself gemaak wat ek nooit kon dink ek sal by bly nie. Ek het besluit om nie een enkele nuwe klere-item te koop nie....
View ArticleBook review: Going back to say goodbye by Kenneth de Kok
Going back to say goodbye: A boyhood on the mine Kenneth de Kok Kwela Books, 2016 ISBN: 9780795707841 Looking at the cover of Kenneth de Kok’s Going back to say goodbye, one notices this quote from JM...
View ArticleBoekresensie: Skryn deur Emma Bekker
Skryn Emma Bekker Protea Boekhuis, 2015 ISBN 9781485304777 Die teksskrywer en regisseur Emma Bekker debuteer met Skryn, ’n bundel gedigte waarin die betekenisse van die begrip "skryn" veelvlakkig...
View ArticleVonnisbespreking: Die aksie van afhanklikes weens die dood van hul...
Vonnisbespreking: Die aksie van afhanklikes weens die dood van hul broodwinner: Veel lawaai en weinig wol? Seleka v Road Accident Fund 2016 4 SA 445 (GP) Johan Scott, Departement Privaatreg,...
View ArticlePredestination and evangelical spirituality: The “Bekommerd” (“Concerned”)...
Abstract In the 1930s there was a strong rise of the neo-Calvinism of Abraham Kuyper in South Africa. The neo-Calvinists started to organise themselves into a movement aimed at spreading the...
View ArticlePersverklaring: RSG Kunstefees 2016 – met Sarah Baartman, Beyers Naudé,...
RSG Kunstefees 2016 spog vanjaar met 18 debuutwerke, waaronder dramas oor geskiedkundige figure soos Sarah Baartman en Beyers Naudé. Dit is die vierde radiokunstefees op RSG. Twee van Suid-Afrika se...
View ArticleBetaaldag
Buite breek die dag. Iewers in die huis spat ruite aan skerwe. "Ag, Here, wat kan dit wees?" wonder Helder waar sy in die bed lê. Sy draai die volume op die bedradio effens af. Elke oggend luister sy...
View Article