Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Vader Bonaventure Hinwood (1930–2016)

Sêgoed van Bonaventure Hinwood “Ek is eerstens Franciskaner. Dan priester, akademikus en dán digter. Ek is ’n digter omdat ek ’n Franciskaner is. My digwerk is deel van my Franciskaanse roeping.”...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boekresensie: Die dinge van 'n kind deur Marita van der Vyver

Die dinge van 'n kind (herdruk) Marita van der Vyver Tafelberg ISBN: 9780624080039 Marita van der Vyver is my gunstelingskrywer in Afrikaans. Ek het haar boeke gelees as tiener op skool. Ek kon as...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Stellenbosch se Vergenoeg: Die pad vorentoe

Inleiding Die bekende hangbrug of swaaibrug (foto 1) oor die Eersterivier in Stellenbosch is ʼn gerieflike toegangsroete vir voetgangers na die plaas Vergenoeg, wat aan die voet van Stellenboschberg...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Filmresensie: Labyrinth of Lies

Labyrinth of Lies Regisseur: Giulio Ricciarelli Spelers: Alexander Fehling, André Szymanski, Johannes Krisch, Friederike Becht, Johann von Bülow Soms word ’n historiese film gemaak wat net so nódig is....

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Book review: Emily Hobhouse – Beloved Traitor by Elsabé Brits

Emily Hobhouse – Beloved Traitor Elsabé Brits Tafelberg ISBN: 9780624076629 Emily Hobhouse has a great story to tell. It is a story of immense courage. By no means did she stand alone in the strong...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Kernontploffings, soutpotte en slaweskepe

Evelyn Ferreira, Christo van Rensburg, Diana Ferrus, Anzil Kulsen, Hans du Plessis, Frazer Barry en Willem Fransman ’n Dreigende kernoorlog, gesprekke oor soutpotte, die opdiep van slaweskepe en die...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

African Library: The Shadow of Things to Come by Kossi Efoui

Kossi Efoui: The Shadow of Things to Come (2011) Kossi Efoui is a prize-winning Togolese writer (in French), best known throughout the French reading regions as a playwright. He is also described as a...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Met bome soos met boeke

Fotobron: http://www.collective-evolution.com/2014/12/02/science-proves-hugging-trees-is-good-for-health/ Gesprek van Estelle Kruger met Henriëtte Loubser oor haar artikel: Die opvoedkundige waarde van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Regsalmanak: Die “Vuurrooi Draak” se swanesang – toe nié

Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik.  Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...

View Article


Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse...

Weerstand teen huisvesting van swart studente deur die Potchefstroomse Universiteit vir CHO, 1987 tot 1990 N.S. (Fanie) Jansen van Rensburg, Fokusarea vir Sosiale Transformasie, Noordwes-Universiteit...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Penseel-bekendstelling: Tien riglyne vir die aspirantskrywer

Danie Marais, bestuurder van PEN Afrikaans, het die volgende toespraak gelewer by die Penseel-bekendstelling, US Museum, 20 Oktober 2016 Om te skryf in ’n poging om die wêreld, jouself en die mense om...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Boland se leerders skryf skerp Afrikaans

Hoërskoolleerders van die Drakenstein-omgewing in die Boland het hulle sterk uitgelaat oor Afrikaans as onderrigtaal tydens die jaarlikse Skerpskryfkompetisie. Altesaam 84 leerders het vanjaar...

View Article

Meneer Adams in Drukkerystraat

“Mnr Neil moet vir hom cinnamon oil kry; daai goed is goed vir die bors …” Herbert P Adams is ’n lang, skraal, sestigjarige gryskopman met baie merke op sy kerfstok en tronktatoes om dit te bewys....

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

LitNet: Jou oop toegang

Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Jou oop toegang appeared first on LitNet.

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Wat die hart van vol is

Foto van Elmari Rautenbach: Naomi Bruwer Herman Lategan (HL) gesels met Elmari Rautenbach (ER) oor Peter Veldsman (PV) se memoires waarin sy ook 'n aandeel het Herman Lategan HL: Ek het as 'n jong...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Persverklaring: kykNET wil deel in jou sprokiesbruilof

Staan jy met ’n maag vol vlinders op trou met jou sielsgenoot, minnaar en beste maat? Hoekom dan nie julle liefde en dié dag waarop julle groot lewensavontuur begin saam met ons op kykNET vier nie?...

View Article

Die mediumtermynbegroting 2016 – in presies hoeveel moeilikheid is ons?

Binne die parlementêre kompleks: somber pakke klere, hare netjies geknip vir die geleentheid, protokol word met groot waardigheid en eerbied gevolg. Buite die kompleks: studente wat toi-toi,...

View Article


elegie 

sonder kind of kraai met niemand wat enigiets van haar af  weet     miskien net somtyds groet  iewers op die tweede vloer se trap lê sy haar neer in kamer 9xx in Ocean View met stukke blokke van haar...

View Article

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van ’n...

Nienakoming van die voorgeskrewe prosedures na indiening van ’n direksiebesluit om met ondernemingsredding te begin: Is Panamo Properties (Pty) Ltd v Nel die (regte) antwoord? Anneli Loubser,...

View Article

Resistance against accommodation for black students by the Potchefstroom...

Abstract In the late 1980s the South African government had clearly lost much of its legitimacy and its actions became more pragmatic. Part of this change in society was that the practice of...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>