Failure to comply with the prescribed procedures after filing of a board...
Abstract Section 129(5) of the Companies Act 71 of 2008 provides in clear and unambiguous terms that a board resolution to commence business rescue proceedings and place the company under supervision...
View ArticleFilmresensie: Queen of Katwe
Regisseur: Mira Nair Spelers: Madina Nalwanga, Lupita Nyong’o, David Oyelowo, Ethan Nazario Lubega, Taryn Kyaze Die Indiese regisseur Mira Nair is bekend vir uitstekende films: Salaam Bombay,...
View ArticleVolksblad-joernaliste ook outeurs van 'n magdom boeke
Jaco Jacobs, Deon Meyer en Rudie van Rensburg Joernaliste van Volksblad het dalk as ‘n stokperdjie of later as beroep, meer boeke geskryf as redaksielede van enige ander koerant in Suid-Afrika – of...
View ArticleLankal lewenslank beduiwel
As kinders eers geleer is om te glo dat hulle onnosel en sondig is, is daar geen einde aan die sothede nie. CM The post Lankal lewenslank beduiwel appeared first on LitNet.
View ArticleVisekanselier Adam Habib se perspektief oor die studenteprotes
Adam Habib, visekanselier van die Universiteit van die Witwatersrand (Wits) het Woensdagoggend 19 Oktober 2016 in Potchefstroom as hoofspreker by die Suid-Afrikaanse Instituut vir Institusionele...
View ArticleTwintig vrae aan LAPA se jeugromanwenners
Die wenner en die twee naaswenners van LAPA Uitgewers se jeugromankompetisie is gepubliseer. Miemie du Plessis, die hoof van die kinder- en jeugafdeling by LAPA, beskou die tekste as “grensverskuiwende...
View ArticleAdd a little bit of Palesa to it
On Saturday, 24 September Palesa Malieloa unleashed a charm offensive to match her amazing vocal prowess. Shortly afterwards she was crowned the winner of ATKV-Muziqanto 2016; see LitNet’s photographs...
View ArticleOnderhoud oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag
Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag NB-Uitgewers ISBN: 9780624072034 Vicky Heunis gesels met Naomi Meyer oor Hartskombuis: Boerekos van die Anglo-Boereoorlog tot vandag Hallo...
View ArticleDaar is Rapport ons weer een voor, of: Die moraliteit van 'n volk
Die laaste teks wat Jaco Botha glo geskryf het en Sondag in Rapport gepubliseer is, laat ’n mens ongelukkig onwillekeurig dink aan wat Hans Wors gesê het ná sy troue met Yolande, toe hy nog vry was en...
View ArticleNuwe Stemme 6: Onderhoud met Bibi Slippers
NB-Uitgewers is op soek na nuwe stemme. Hier is nog inligting. Naomi Meyer het vir Charl-Pierre Naudé en Bibi Slippers, die twee keurders, oor die projek uitgevra. Lees die onderhoud met Charl-Pierre...
View ArticleTaalraad kommentaar op die US se Hersiene Toelatingsbeleid
Nóg Afrikaans, nóg Xhosa word in die US se Hersiene Toelatingsbeleid genoem. Die woordjie “taal” kom skaars voor. In Artikel 6.2.8 van die Toelatingsbeleid word geskryf dat fakulteite, benewens...
View ArticleDigitaal en speel-speel leer met Xander: 'n onderhoud
Sibella Knott-Craig (foto: http://xander.co.za/blog/sibella-knott-craig-xanders-creator-and-the-mom-who-started-it-all/) Sibella Knott-Craig is 'n bedrywige ma – en die skepper van Xander, 'n...
View ArticleIn memoriam: Sybil Sands
Sybil Sands (foto: Twitter) My pa, die onderwyser/akteur Dawie Maritz, was op Sybil Sands se boeke. Toe ek my eerste treetjies in die bedryf begin gee het – as laerskoolkind, seker so 1971 - het ek die...
View ArticleResensie: Waar die oog van stil word deur Ilse van Staden
Waar die oog van stil word Ilse van Staden Protea Boekhuis EAN: 9781485306054 Die eerste woord wat die leser vol in die gesig tref, is die woord “stil”. Daardie een aspek van die lewe waarna menige...
View ArticleResensie: So is dit nou – nog stories van gister en vandag deur Johan van Wyk
So is dit nou - nog stories van gister en vandag Johan van Wyk NB-Uitgewers ISBN: 9780624080206 Kort voordat ek Johan van Wyk se tweede boek, So is dit nou - nog stories van gister en vandag, begin...
View ArticleEva, nee, Krotoa se Afrikaans
Wanne djy die wêreld self moet beginne vestaan, waa begin djy? Vi wie luiste djy? Wat van jouself laat djy gaan? Wat behou djy? Die wêreld soesit nou lê, draai nie mee nie, dit staan stil, en jou...
View ArticlePrince Albert Leesfees: 4 tot 6 November 2016
As jy lief is vir boeke, lees en die wonder van woorde, beplan sommer nou al jou besoek aan Prins Albert in die Groot-Karoo. Die eerste naweek in November bied die dorp sy vyfde Leesfees aan. Dit was...
View ArticleBoekresensie: Kristalvlakte deur Amy Jephta
Foto van Amy Jephta: http://www.amyjephta.com/interviews.html Kristalvlakte Amy Jephta Drama Tafelberg, 2016 ISBN: 9780624080008 Dit is seker onvermydelik dat ons in hierdie dae van uiters sigbare en...
View ArticlePEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "Die vlieg...
“Die vlieg en die waiter” deur Elisha Zeeman Izak de Vries se kommentaar “Die vlieg en die waiter” is ’n sterk stuk en hierdie skrywer het dit in haar om ver te kom as satirikus. Satire is ’n bitter...
View ArticlePEN Afrikaans se aanlyn New Voices-slypskool: Eerste kommentaar op "In alle...
“In alle veiligheid” deur Jaco du Plooy Izak de Vries se kommentaar Dit is ’n baie sterk verhaal. Hierdie verhaal spreek die olifant in die kamer aan. Frederick J Botha (“Please help, God bless”) het...
View Article