Boekresensie: Koms van die biblioteekbus en ander stories deur Keina Swart
Koms van die biblioteekbus en ander stories Keina Swart Naledi ISBN: 9780928316377 Keina Swart is ‘n bekroonde koerantredakteur en kinderboekskrywer, met vyf ander boeke onder haar naam. Met Die koms...
View ArticleATKV groet Nico Carstens
Nico Carstens, die bekende Suid-Afrikaanse musikant wie se vingers oor ’n trekklavier kon kotiljons, is Dinsdag op die ouderdom van 90 jaar oorlede. Die basspeler Schalk Joubert het Dinsdagaand op sy...
View ArticleBoekresensie: In die grot van die sibille deur Juanita Louw
In die grot van die sibille Juanita Louw NB-Uitgewers ISBN: 9780795801235 Die meeste van die gedigte in Juanita Louw se debuutbundel In die grot van die sibille (2016) is die produk van ʼn MA in...
View ArticleOor oudword
Een van die dinge van oudword is dat jy voel niemand verstaan jou nie. Ja, glo dit maar, net soos 'n tienderjarige glo sy ouers verstaan hom nie, kan 'n oumens ook voel daar is nie volkome begrip vir...
View ArticleBedreig deur die waarheid
Vir die behoud van vroomheid is onkunde 'n voorvereiste. Niemand mag weet van kennis en logika nie. CM The post Bedreig deur die waarheid appeared first on LitNet.
View ArticleKerk benodig ’n paradigmaskuif oor gays
Die buitengewone Algemene Sinode-sitting van die NG Kerk vind volgende week (7–10 November) plaas. Een van die belangrike sake wat bespreek gaan word, handel oor selfdegeslagverhoudings. Ons weet teen...
View ArticleJans Rautenbach (1936–2016)
Ek het Jans Rautenbach die eerste keer by die Kriterion-filmfees in Amsterdam ontmoet. Dit was Oktober 1995. Hy was daar om oor sy skitterende werk te praat. Jans het in ’n tyd toe sy tydgenote in die...
View ArticleJonk en trots Afrikaans
Amanda de Stadler Afrikaanse studente en hoërskoolleerders is baie minder bekommerd oor die toekoms van die taal as die ouer geslag. Leerders van die Hoër Meisieskool Bloemhof in Stellenbosch wat saam...
View ArticleJaco Botha (1972–2016)
Sêgoed van Jaco Botha Wat inspireer hom? “Ek luister na stories, kyk na mense, dink aan goeie tonele en mooi sinne om te skryf. Dit help om ’n sterk storielyn te hê, soos met Miskruier. As iemand my...
View ArticleGelukstrekking: NB-kookboeke vir Kersfees
Wil jy vier lekker kosboeke vir jou Kerskous wen? LitNet gee, in samewerking met en met die komplimente van NB-Uitgewers, een geskenkpakkie van vier smaaklike kookboeke weg. Die boeke ter sprake is:...
View ArticleSkoleseminaar: Aanspreeklikheid in die onderwys
Seymour Bothman (foto: Izak de Vries) Seymour Bothman is senior bestuurder van die ATKV se onderwysafdeling en het by ‘n onlangse geleentheid gesels oor die tema van die Global Education Monitoring vir...
View ArticleDie state capture-verslag is uit, so what?
Die afgelope aantal maande voel ’n bietjie soos Groundhog Day. Eers is daar ’n verdoemende verslag van die openbare beskermer wat nog ’n laag korrupsie/nepotisme/inkompetentheid/arrogansie in die...
View ArticleVerontskuldigende pretensie
As iemand se brein besef dat hy lieg, dan dink hy kwansuis met sy hart. CM The post Verontskuldigende pretensie appeared first on LitNet.
View ArticleLitNet: Wat die hart van vol is
Klik hier om hierdie nuusbrief aanlyn te lees. | Click here te view this newsletter online. The post LitNet: Wat die hart van vol is appeared first on LitNet.
View ArticleRegskoste: die sleutel tot ’n einde aan speletjies in die howe
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleOom Jans, die kelnerin en die subteks
Jans Rautenbach (voorgrond) en Koos Roets op die stel van Abraham (foto verskaf deur en met erkenning aan MNet) Dit was ‘n stil twee-uur-die-middag-sessie by die kykNET Silwerskermfees. Die middagete...
View ArticleTeksmark: vars platform vir die skep van verhoogtekste
Hier is nog agtergrond van Teksmark Kunste Onbeperk, in samewerking met die Nasionale Afrikaanse Teaterinisiatief (NATi), het vanjaar die eerste Teksmark by die Baxter-teater aangebied. Soos die titel...
View ArticlePos beskikbaar: Sekretaris van die Afrikaanse Taalraad
The post Pos beskikbaar: Sekretaris van die Afrikaanse Taalraad appeared first on LitNet.
View ArticleGraad 9-wiskundevraestelle en memorandums (November)
Leerders in graad 9: Hier is 'n gratis wiskundehersieningsvraestelle en memo's. Laai dit hier af en oefen vir die eksamen. • Wiskunde-eksamenvraestel 1 (graad 9) in PDF • Wiskunde-memorandum 1 (graad...
View ArticlePress release: PEN Afrikaans protests the pending suspension of Thulani...
PEN Afrikaans protests the pending suspension of Thulani Msimang On 6 November 2016 City Press has published evidence that the SABC management is threatening to suspend Thulani Msimang for being...
View Article