Milla’s weeklacht
"Agaat van Marlene van Niekerk verscheen in 2004. De Nederlandse vertaling van Riet de Jong- Goossens kwam er al in 2006, en in 2015 was de vertaling aan haar 10de druk toe, tegelijk de feesteditie tgv...
View ArticleAantekening: Opmerkings oor die eienskappe van die maatskappy met persoonlike...
Aantekening: Opmerkings oor die eienskappe van die maatskappy met persoonlike aanspreeklikheid J.J. (Johan) Henning, Departement Handelsreg, Universiteit van die Vrystaat LitNet Akademies Jaargang...
View ArticleSweisbril
Sweisbril Jaco Botha Aanvanklik nie oog tot oog gesien nie, jy en ek. Toe later jou leer peil met jou tien persent sig, jou teenaanstaan om ’n woord of klank te verstaan. Eers onrusstoker, later...
View ArticleOptiek
Optiek Selfverdediging noem jy dié proses, duisendvormig én duiselingwekkend. Die finale slot oopwaaierend, veral tobbend oor ’n motief of rede. Vir hulle wat so spoedig vertrek, die lewe net ’n...
View ArticleDot Serfontein: 30 April 1925 – 4 November 2016
Dot Serfontein was aanvanklik die vrou van Willem Krog, daarna die ma van vyf kinders (een van hulle Antjie Krog), en nog later die ouma van meer as twee hande vol kleinkinders. Sy was die dogter van...
View ArticleFeite wat bewys is
Daar is geen einde aan die fiksie wat met woorde geskep word nie, maar die waarheid was nog altyd voor woorde daar. CM The post Feite wat bewys is appeared first on LitNet.
View ArticleFilmresensie: Shepherds and Butchers
Regie: Oliver Schmitz Draaiboek: Brian Cox, gegrond op die roman deur Chris Marnewick Spelers: Steve Coogan, Garion Dowds, Andrea Riseborough, Eduan van Jaarsveldt, Robert Hobbs, Deon Lotz, Marcel van...
View ArticleBoekresensie: Koukonap – ’n Vaalrivier-storie deur Johann Botha
Koukonap Johann Botha NB-uitgewers ISBN: 9780795801273 Ek sit met ’n eksemplaar van Johann Botha se Koukonap voor my. In 1996 het Johann gedebuteer met Die Groot Vyf. Vir twee dekades het hy baie...
View ArticleBook review: There's always tomorrow by Abner Nyamende
Abner Nyamende (photo credit: artslink.co.za) There's always tomorrow Abner Nyamende Publisher: Partridge Africa ISBN: 9781482805406 The overwhelming impression I had while reading Abner Nyamende’s...
View ArticleKarin Schimke oor 'n skryfnaweek in Stanford
Karin Schimke (foto: Naomi Bruwer) Karin Schimke gesels met Naomi Meyer oor 'n skryfkursus wat sy binnekort in Stanford aanbied. Hier onder is die pamflet met die inligting. Karin, jy het die Ingrid...
View ArticleAfrikaans vandag en môre
Hans du Plessis (foto: Izak de Vries) Hierdie lesing is op 21 Oktober 2016 by die ATKV-simposium in Clanwilliam gelewer. Hier is nog inligting oor die geleentheid. Een ding is seker: Afrikaans is...
View ArticleKarin Schimke on a writing workshop in Stanford
Karin Schimke (photo: Izak de Vries) Karin Schimke chats to Naomi Meyer about a writing workshop in Stanford. Karin, you won the Ingrid Jonker prize for poetry. Please tell our readers a bit more...
View ArticleBoekresensie: Drieklawerblaar deur Christine Barkhuizen-le Roux
Drieklawerblaar Christine Barkhuizen-le Roux Uitgewer: NB-uitgewers ISBN: 9780798174039 Hoe is dit moontlik om enigsins kritiek te lewer op ’n storie waarin soveel belê en soveel diepte bereik is, dink...
View ArticlePEN Afrikaans Nuusbrief: November 2016
Beste lid van PEN Afrikaans In die afgelope weke het ons drie groot geeste van die Afrikaanse woordkuns aan die dood afgestaan. Jaco Botha, Jans Rautenbach en Dot Serfontein het ons verlaat, maar...
View ArticleNB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein | NB Publishers honours Dot...
NB-Uitgewers bring hulde aan Dot Serfontein Andries Wessels, hoof van die Engels-departement aan die Universiteit van Pretoria, en eggenoot van Eloise Wessels, besturende direkteur van Media24-boeke,...
View ArticlePersverklaring: Inskrywings vir US Woordfeesbundel verdubbel
Byna twee keer soveel inskrywings is ontvang vir die US Woordfees se kortverhaalkompetisie vir 2017 as vir die bundel se eerste uitgawe in 2016. Inskrywings het op 1 November gesluit en staan op net...
View ArticlePersverklaring: Kom sit aan by US Woordfees 2017 se programbekendstelling
Die US Woordfees se program vir 2017 word op Donderdag 17 November feestelik in Ryneveldstraat, Stellenbosch, bekendgestel. Die geleentheid in in die vorm van ‘n lang tafel en die publiek word genooi...
View ArticleFoto's: Leesfees 2016
Die vyfde Leesfees is van 4–6 November in die Jans Rautenbach Schouwburg in Prince Albert gehou en is opgedra aan die man na wie hierdie teater vernoem is. Die eienaar, Laetitia van Dyk, het tydens die...
View ArticleBruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike...
Bruin gesinne se belewenisse van die negatiewe uitwerking van ouerlike alkoholmisbruik Estelle van den Berg en Abraham P. Greeff, Departement Sielkunde, Universiteit Stellenbosch LitNet Akademies...
View ArticleTrump in die Wit Huis: hoe beïnvloed dit Suid-Afrika?
’n Week gelede het ek voorspel dat Trump nie die Wit Huis sal haal nie, en dat Zuma nie met ’n mosie van wantroue uit die kussings gelig sal word nie. Ek was een keer verkeerd hierdie week. Ek hoop...
View Article