Die vyfde Leesfees is van 4–6 November in die Jans Rautenbach Schouwburg in Prince Albert gehou en is opgedra aan die man na wie hierdie teater vernoem is. Die eienaar, Laetitia van Dyk, het tydens die openingsgeleentheid verlede Vrydagaand hulde aan hom gebring. Marlene Malan deel haar foto's.
Voor die Jans Rautenbach Schouwburg
Japie Gouws
Wium van Zyl
Jolyn Phillips, Daniel Hugo, Shirmoney Rhode
Die Prins Albert Vastrappers, olv Sarah van Rooyen (links) wag om op te tree in die Jans Rautenbach Schouwburg, die eiendom van Laetitia van Dyk
Diana Ferrus
Jolyn Phillips (Tjieng tjang tjerries), Katinka Heyns en Diana Ferrus
Carla van der Spuy, Leon van Nierop en Martin Steyn
Japie Gouws, uitvoerende hoof van die ATKV
Die kosskrywers Koelsoem Kamalie en Flori Schrikker (Kook saam Kaaps) saam met die digter Gaireyah Fredericks (Kaaps is Hollands)
Almal wou saam met Koelsoem en Flori afgeneem word! Hier is hulle saam met die skrywer Suzanne Ongansie (Die vyf katjies en Die wolkebus)
... en saam met die aanbieder van Vers en klank (RSG), Margot Luyt, wat van haar gunstelinggedigte voorgelees het.
C Johan Bakkes (Openbaring) het sy gereelde reisgenoot, ene Pop, saamgebring Leesfees toe.
Don Pinnock (Gang Town) en Martin Steyn (Swartval)
Shirmoney Rhode (Nomme 20, Delphistraat)
Gaireyah Fredericks (Kaaps is Hollands)
Shirmoney Rhode en Gaireyah Fredericks, die twee performance poets by die fees
Die akteur Daniel Mpilo Richards (Pay back the curry) en die rymkletser Yoma (Claudia Britz)
Carmen Niehaus (Carmen se beste resepte)
Hannes Visser
Daniel Hugo
Margot Luyt
C Johan Bakkes (Openbaring)
Koos Roets
Lida en Johan Botha
Johan Botha, Lida Botha, Koos Roets en Leon van Nierop
Katinka Heyns, Leon van Nierop en Koos Roets
The post Foto's: Leesfees 2016 appeared first on LitNet.