Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Jaco Botha en LitNet se nuwe skryfwerk

$
0
0

Foto van Jaco Botha: Gérard Rudolf

 

Die LitNet-redaksie neem met 'n swaar hart afskeid van Jaco Botha, wat op 18 Oktober oorlede is. Jaco was oor 'n tydperk van baie jare vryskut by LitNet betrokke en het ook die afgelope tyd LitNet se nuwe skryfwerk behartig. Meelewing word in hierdie tyd teenoor sy familie en vriende uitgespreek.

Die redaksie versoek dat alle skryfwerk wat reeds deur Jaco Botha gekeur is, asseblief onder ons aandag gebring word. Stuur asseblief 'n e-pos na skryfwerk@litnet.co.za. Ons vra om verskoning vir die feit dat daar nou 'n aansienlike vertraging van skryfwerk sal wees.

Nuwe voorleggings kan steeds na die skryfwerk@litnet.co.za-adres gestuur word. Slegs die allerbeste nuwe skryfwerk word op LitNet geplaas en lesers word versoek om begrip daarvoor te hê dat geen korrespondensie gevoer sal word oor waarom sekere bydraes vir publikasie afgekeur is nie.

Dankie.

Vriendelike groete

LitNet-redaksie

The post Jaco Botha en LitNet se nuwe skryfwerk appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 21138

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>