Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Aardklop 2016: Kristalvlakte

$
0
0

Amy Jephta (foto verskaf)

 

Amy Jephta oor Kristalvlakte: "My eerste bedoeling is altyd om te skryf vir die gehoor wat ek verteenwoordig. Ek wil eerstens hê daardie gehoor (in hierdie geval, bruin mense van die Kaapse Vlakte, soos ek) moet voel hulle is outentiek uitgebeeld – ons taal, ons lewensbestaan. Maar ek skryf ook hierdie storie vir mense wie nie die werklikheid van lewe op die Vlakte daagliks konfronteer nie. Mense kan partykeer in Kaapstad rondloop met blinddoeke. Daar's 'n ander wêreld aan die ander kant van die N2 wat hulle nooit aan hoef te dink nie. Ek hoop my woorde forseer mense om daardie lewens te oorweeg. Al is dit net vir twee ure."

 

Lees 'n resensie van Kristalvlakte

Lees ook 'n onderhoud met Amy Jephta

Lees ook 'n onderhoud met Tertius Kapp

 

Bespreek by Computicket: http://online.computicket.com/web/event/kristalvlakte/1056178753/0/74094469

The post Aardklop 2016: Kristalvlakte appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>