Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Die Jaco Fourie-paradoks

$
0
0

Hy is ’n selfverklaarde gay man. Reg?

Raait ! Hy verkondig dit as ’n onomstootlike feit dat alle “gay-bashers” self maar inherent gay is. Ek sluk maar moeilik hieraan, maar kan begryp dat dit vir hom seker ’n werklikheid is. Ek het iewers gelees dat gay ouens nie sommer maar net van mekaar “hou” nie en mekaar gereeld sal moer.

Nou, hier op die Sê is hy die nommer een “Christen-basher”. Daarom kan ’n mens die afleiding maak dat Jaco maar eintlik inherent ’n gelowige is.  Ek kan nie glo dat hy met sy formidabele kennis van die Bybel enigiets anders kan wees  nie.

Ek is oortuig daarvan dat hy maar net die duiwelsadvokaat-speletjie speel.

Mooi loop Jaco Christen Fourie.

Raed-na-Gael

 

The post Die Jaco Fourie-paradoks appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20659

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>