Quantcast
Channel: LitNet
Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Padwerke

$
0
0

Dis geneig om,
Motoriste te frustreer.
Want ’n enkelbaan,
Het die motors vasgekeer.

Soos slakke, trapsoetjies,
Vorentoe beweeg.
Terwyl die bestuurders sien,
Twee bane langs hulle is leeg.

Die snelweg se gejaag,
Onmiddellik vertraag.
Enjins se geraas
Kom lê nou skielik laag.

Soos die groot trek,
Kom motors nou aan.
Moet nou baie stadiger,
Na hul bestemmings gaan.

Padwerke,
Vol trok en vol man.
Sien hoe motoriste,
Geduldig verby hulle gaan.

The post Padwerke appeared first on LitNet.


Viewing all articles
Browse latest Browse all 20660

Trending Articles


Wiskunde, graad 6: Vraestel en memo (November)


Weer 'n kans op geluk (Deel II)


Maak jul eie reënmeter


Hoe om ’n aangebrande pot of oondbak skoon te maak


8 Wenke om water te bespaar


Die beste tyd van my lewe


Koshuiskaskenades


’n Beoordeling van die vertaling van σάρξ (vlees) in die Direkte Vertaling...


Welkom in die wêreld, Baba Strauss!


Warrelwind skep my op in die lug…los my op ‘n Wolk se rug


Een vakansie tydens my kinders se sporttoere ...


Graad 4-wiskundevraestel en -memorandum (November)


Mikrogolf-vrugtekoek


18 unieke kosse wat net Suid-Afrikaners sal ken


Gedig: Populiere


Breekpunt deur Marie Lotz: ’n lesersindruk


Graad 6, 2016: Vraestelle en memoranda


Wonder ek oor die volgende ….


Die oplossing vir yl hare is hier


Kyk watter glanspaartjie is verloof!



<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>