Leë wit ruimtes en die politiek van nostalgie
SJ Naudé (foto verskaf) Lees SJ Naudé, beurshouer van die 2014 Jan Rabie Marjorie Wallace-beurs, se gedenklesing na aanleiding van dié beurs. Lees ook 'n vorige onderhoud met Naudé. Berlyn, 2014. Jy...
View ArticleVerlore lekkerte
Mense wil graag na 'n hemel toe want hulle maak in hul domheid van die aarde 'n hel. CM The post Verlore lekkerte appeared first on LitNet.
View ArticlekykNET-Rapport Boekpryse: Kortlyste is hier!
Die kortlyste vir vanjaar se kykNET-Rapportpryse, die grootste boekpryse in Afrikaans, is pas bekend gemaak. Vanjaar sluit die pryse, afgesien van die kategorieë vir fiksie, niefiksie en film, ook...
View ArticlePhotos: The Star Soweto Literary Festival 2016
The Star Soweto Literary Festival 2016 took place from 19 to 21 August. See the full programme here. Darryl David shares some of his festival photos with LitNet. Mongane Wally Serote Kevin Ritchie,...
View ArticleStrate van plastiek
Agterstevoor, onderstebo met sy vuil klein handjies om ‘n plastiese Spar-sak se ore gevou. In sy drome was hy die spreekwoordelike druppel aan die emmer. Volgens die res was hy die vrot appel in die...
View ArticleBoekresensie: Moordlys deur Henk Breytenbach
Moordlys Henk Breytenbach LAPA ISBN: 9780799380248 Misdaadfiksie as genre vier tans hoogty in die Afrikaanse letterkunde. Deon Meyer het die bal aan die rol gesit en sedertdien kan lesers nie genoeg...
View ArticleOnderhoud: Anna Emm oor Die storieverteller se boek
Skrywers oor hul nuwe boeke: Anna Emm vertel van Die storieverteller se boek. Anna Emm – is dit jou regte naam? Ek kon ook gevra het: Het jy hierdie naam gekies, en indien wel, waarom? My eerste naam...
View ArticleOnderhoud: Marlize Hobbs-Russell oor 'n Suitcase vol sterre
Marlize Hobbs-Russell (foto: Izak de Vries) Skrywers oor hul nuwe boeke: Marlize Hobbs-Russell oor ‘n Suitcase vol sterre. Marlize, jy het pas ‘n Suitcase vol sterre as ‘n selfpublikasie die lig laat...
View ArticleIn die akwarium onder ons
V&A Waterfront (fotobron: wheretostay.co.za) binne God se blou lawalamp goël die kleure en vorms psigedelies tot die droom ’n donker wending neem in die dooie oë en tentakels van afsydige...
View ArticleRegsalmanak: Die verskyningsvorme van opset
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleResensie: die na-dood deur Breyten Breytenbach
Breyten Breytenbach (foto: Naomi Bruwer) die na-dood Breyten Breytenbach Human & Rousseau ISBN: 978079817246 Breyten Breytenbach se jongste bundel, getiteld die na-dood (2016), verwys na die...
View ArticleMaslow-piramide
Saterdae en Sondae is ons geitjies op die stoep bak ons in die son van selfwees knus in die driehoekspunt. Maandae spring ons op met wekkerskok hardloop ons soos eekhorings op soek na neute rond....
View ArticleStil stemme
In die soel somersnaglug hang 'n reuk, so walg-soetbitter talmend ... In die stilte flikker vonke donker asiediese rookwalm lui deur bloeddeurdrenkte nalatenskap en bevlekte reënboë as offerhandes vir...
View ArticleFoto's: BoekeJol en FilmRol 2016
2016 se BoekeJol en FilmRol was 'n groot sukses, met interessante skrywerspraatjies en goeie films. Naomi Bruwer het van Vrydag en Saterdag se programme bygewoon, kamera in die hand. Karin Brynard:...
View ArticleDie Ding
Ek kyk hoe die dominee die deur oopsluit. Ek weet nie mooi wat om te verwag nie. Die laaste keer toe ek hier uitgeloop het, het ek my ouma se kis gedra. Toe die deure oopswaai, sug my siel van...
View ArticlePEN Afrikaans: Bestuurder se verslag en vooruitskouing 2016
PEN Afrikaans is volgens sy grondwet primêr daartoe verbind “om die belange van Afrikaanse skrywers, in die wydste sin van die woord, te beskerm en te bevorder, in ooreenstemming met die beginsels...
View ArticlePEN Afrikaans: Voorsittersverslag by die Algemene Jaarvergadering 2016
Die agenda vir PEN Afrikaans se algemene jaarvergadering, 20 Augustus 2016, City Lodge Lynnwood, Pretoria 1. Verwelkoming 2. Verskonings en vasstelling van ’n kworum 3. Afspraak oor lede wat volmag het...
View ArticleIn die bed met Bibi en Marita
Bibi Slippers se gespreksprogram op Via (DStv-kanaal 147), In die bed met Bibi, maak kykers lus vir inkruip en lees. In hierdie program gesels sy met letterkundiges, skrywers en lesers. Waar gesels sy...
View ArticleHet Afrikaanse liedjies hierdie studente gehelp om Afrikaans te kon leer praat?
Fotobron: http://masetv.com/wp-content/uploads/2013/06/boy-listening-to-music.jpg In hierdie artikel is 'n studie gedoen om te ondersoek of die luister van Afrikaanse musiek vreemdetaalstudente se...
View ArticleThe boundaries of being human and becoming-insect in Willem Anker’s...
Abstract In this article I investigate the representation of insects in Willem Anker’s recently published award-winning play Samsa-masjien (2015) (“Samsa machine”) within the framework of human-animal...
View Article