Boekresensie: Verlorenkop deur Celesté Fritze
Verlorenkop Celesté Fritze Queillerie ISBN: 9780795801068 “As jy met empatie kyk, is daar plek vir die voorgeslagte om vir jou ʼn borswering teen die lewe te wees,” vertel Celesté Fritze in ’n onderhoud...
View ArticleOu laai
Woorde word al vir eeue gebruik om mense se verstand te verstop. CM The post Ou laai appeared first on LitNet.
View ArticleWaar kom die naam Olimpiese Spele vandaan?
Aangesien die Olimpiese Spele tot 'n einde gekom het, het een van my skerp vrinne dit goedgedink om vir my die volgende aardskuddende inligting te gee. I recently came across some background...
View ArticleEngels se ontwikkeling
Ek is nie 'n taalkundige nie, of 'n Engelskundige nie, of eintlik nie 'n kundige op enige belangrike gebied nie. Trouens, soms kan ek nogal taamlik onkundig wees! Maar ek is lief vir Afrikaans en ook...
View ArticleAangebore wysheid
My brak weet nie van sonde nie. Alles is 'n plesier. CM The post Aangebore wysheid appeared first on LitNet.
View ArticleTafelberg
Uit die see, Is hy opgewek. Soos ’n tafel, Met ’n wolk gedek. Sy uitkyk, Ver oor die Kaap. Sien hy mense, Hulle aan hom vergaap. Elke dag, Moet hy besoekers dra. Maar hieroor, Is hy min gepla. Word as...
View ArticleResensie: Vroue van die Bybel deur Esté Geldenhuys
Vroue van die Bybel Esté Geldenhuys Lux Verbi ISBN: 9780796319630 Geldenhuys is ‘n bekende skrywer en radio-omroeper wat met die moed van haar oortuiging eerlik en sonder skroom evangeliese waarhede...
View ArticleWie was Master Jack – 'n myner van Welkom?
Die Four Jacks and a Jill se “Master Jack” het in die vroeë 1970’s ’n blywende indruk op my as ’n jong Afrikaanssprekende plaasseun gemaak. Ek sou later uitvind dat hierdie liedjie die eerste...
View ArticleWat is daar hier?
Fotobron: www.cray.com What is there here but weather? - Wallace Stevens: "Waving Adieu, Adieu, Adieu" Stevens se woorde het my die eerste keer in Duitsland getref ja! het ek gedink – só is dit niks...
View ArticleUitnodiging: Boekbekendstelling van Broedertwis deur Albert Blake
The post Uitnodiging: Boekbekendstelling van Broedertwis deur Albert Blake appeared first on LitNet.
View ArticleReaksie op Angus se kommentaar onderaan my brief van 8 deser
Beste Angus Jy is nou regtig besig om te skarrel. Ek het oorspronklik gewys op die anomalie wat betref woordeboeke naamlik dat woordeboeke gebruik word as riglyn vir korrekte woordgebruik maar...
View ArticleMoenie bekommer nie, dit sal nog skeefloop
dit word eers slegter voor dit beter word; die ergste pyn is net aanvanklik; as dit kan, sal dit tien teen een; alles gebeur soos dit moet; tyd heel alles. Dit is mos maar hoe hierdie tipe stories...
View ArticleTreurmares by RSG
Ek luister Sondag na 'Die tale wat ons praat' en dit gaan oor babataal teenoor, wat die programleidster (Magdaleen Kruger) en haar gaste, ‘motherese’, noem. Ek neem aan in Engels staan ‘motherese’...
View ArticleGeloofwaardigheid
Die is nie bekend wat elders 'n wonderwerk is nie. Hier is dit 'n vriendelike gesig. CM The post Geloofwaardigheid appeared first on LitNet.
View ArticleKunste Onbeperk-persverklaring: geleenthede vir skrywers van verhoogtekste
Alle Suid-Afrikaanse skrywers word uitgenooi om nou voorstelle in te dien om aan Kunste Onbeperk se vars en opwindende vertoonkas vir nuwe Afrikaanse verhoogtekste deel te neem. "By ons nuwe Teksmark...
View ArticleMidlands Literary Festival: Programme
KZN's premier book festival, the Midlands Literary Festival, is taking place in Yellowwood, Howick on 27–28 August. PROGRAMME Saturday 27 August 9.00–9.30 John Conyngham: Hazara: Elegy for an African...
View ArticleTeaterresensie: Pay back the curry
Foto: Stephanie Papini Pay back the curry! ... Die klein teatertjie is propvol toe die ligte 15 minute laat uitdoof en die blinkskerm-selfone weggepak en die laaste geselsies in die gehoor stil word....
View ArticleBoekbekendstellingsindrukke en foto's: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van...
Lees ook: Ons Japie en die Anglo-Boereoorlog – relevant vir vandag se lesers? Jacques Presser, Nederlandse geskiedkundige, het in die vyftigerjare vir die eerste keer die begrip "egodokument" gebruik....
View ArticleOns Japie en die Anglo-Boereoorlog – relevant vir vandag se lesers?
Lees ook: Boekbekendstellingsindrukke en foto's: Ons Japie: Die Boereoorlogdagboek van Anna Barry Die baie onbekende Boereoorlogdagboek van Anna Barry is pas weer gepubliseer, met ‘n voor- en nawoord...
View ArticleDie “grense van menswees” en insekwording in Willem Anker se Samsa-masjien...
Die “grense van menswees” en insekwording in Willem Anker se Samsa-masjien (2015) Joan-Mari Barendse, nadoktorale navorsingsgenoot, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch...
View Article