Einstein-kompetisie: Kortlys
Watter navorsers het in die Einstein-kompetisie uitgeblink? Lees die kortlys van 30 inskrywings hier onder. LitNet Akademies kondig hiermee met trots die kortlys vir die Einstein-kompetisie aan. Van...
View ArticleUitnodiging: Bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks
The post Uitnodiging: Bekendstelling van Joan Hambidge se Indeks appeared first on LitNet.
View ArticleOmmietafel: Afrikaans is nie die “issue” nie
Afrikaans is nie die taal van die verdrukker nie. Toe die land in 1976 tydens die Soweto-onluste gebrand het, is die stryd teen verdrukking by die Universiteit van Wes-Kaapland in Afrikaans geveg....
View Article"Beautiful in Beaufort-Wes": Koos en Kannetjie Kombuis skryf oor twee kante...
Gert Vlok Nel (foto: Naomi Bruwer) "Beautiful in Beaufort-Wes" is sý song, skryf Gert Vlok Nel op sy Facebook-blad aan Theuns Jordaan. (Netwerk24-berig hier beskikbaar.) Theuns Jordaan reageer in...
View ArticleGert Vlok Nel - Beautiful in Beaufort-Wes
So ver my kennis strek, en hier is slim mense wat sal weet, betaal radiostasies "tantieme?" vir musiek wat hul speel. Ek glo nie dit is waarna Gert Vlok Nel verwys nie, en ek reken Theuns Jordaan weet...
View ArticleProgramme: The Star Soweto Literary Festival 2016
Mongane Wally Serote, Darryl David and Danny Titus The post Programme: The Star Soweto Literary Festival 2016 appeared first on LitNet.
View ArticleUitnodiging: Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing deur SJ Naudé
SJ Naudé, Jan Rabie en Marjorie Wallace The post Uitnodiging: Jan Rabie & Marjorie Wallace-gedenklesing deur SJ Naudé appeared first on LitNet.
View ArticleThe Beggar
He stands next to the car At the robots. By now I know to avert my eyes So that he does not implore. So that I don't have to look into a forlorn face. A face filled with hunger and regret. A face so...
View ArticleGeheelbeeld
breekgoed breek goed mensdom is dom van verveel is daar veel en geld geld en tog is die geheel deur Hom geheel en al geheel The post Geheelbeeld appeared first on LitNet.
View Article’n Ondersoek na die verwerwing van klanke deur middel van musiek deur...
’n Ondersoek na die verwerwing van klanke deur middel van musiek deur vreemdetaalstudente van Afrikaans Jaydey Sass en Elbie Adendorff, Departement Afrikaans en Nederlands, Universiteit Stellenbosch...
View ArticleGedigte in McGregor-fees: "Voices on Fire"
Gedigte in McGregor vind vanaf 26 tot 28 Augustus 2016 plaas. Daar is 'n groot verskeidenheid interessante en dinamiese digters wat vanjaar hul werke gaan deel. In die Afrikaanse kategorie kan...
View ArticleFotokompetisie: "Ons praat Afrikaans; diverse mense – een taal"
Alle fotograwe en entoesiasfotograwe word genooi om aan hierdie opwindende fotografie-projek deel te neem. Die projek is daarop gemik om die diversiteit van Afrikaanssprekende individue regoor...
View ArticleRegsalmanak: Twee juriste
Vir sy navorsing vir die weeklikse Regsalmanak-rubrieke maak Gustaf Pienaar grotendeels van Juta Law se aanlyn biblioteek gebruik. Hierdie regsbiblioteek is ‘n omvangryke naslaanbron van hofsake,...
View ArticleBreytenbach Sentrum se skryfskool fokus op manuskripontwikkeling
Die Breytenbach Sentrum op Wellington se skryfskool vir voornemende prosa-skrywers, onder leiding van Rachelle Greeff, het só uitgebrei dat dit voortaan oor ’n tydperk van ’n jaar aangebied word. Die...
View Article#DIGKUNSVIRALMAL: Tuin van digters – 16 tot 18 September 2016
KUNSUITSTALLINGS FILMVERSE 2 Moontlik gemaak deur die ATKV Vir die ATKV: Nita Cronjé Artistieke regisseur: Diek Grobler Die ATKV se suksesvolle digkuns-animasieprojek, Filmverse, word voortgesit met...
View ArticleWayde van Niekerk: ’n Held is vróég vir ons gebore
Dit sou ’n Maandagoggend wees soos geen ander tevore nie, en dit begin met die geknal van ’n afsetter se pistool. Minder as ’n minuut later – 43,03 sekondes om meer presies te wees; selfs ’n breukdeel...
View ArticleLitNet: Beautiful in Beaufort-Wes
Fotobron: http://goto.capetown/town Klik hier om hierdie nuusbrief te lees. | Click here to view this newsletter. The post LitNet: Beautiful in Beaufort-Wes appeared first on LitNet.
View ArticleGrond
In jou binneste, Broei daar lewe. Jou krop het, Mense weinig begewe. Jy laat jou afhanklikes, Jou guns besing. Wanneer jy hulle, Met gesonde oeste omring. Uit jou hand uit, Ontvang die mens....
View ArticleMense agter boeke: Jaco Botha gesels met oud-uitgewer Danie Botha
Danie Botha (foto: Denvor de Wee) Skrywer en voormalige uitgewer, Danie Botha, vertel vir Jaco Botha van sy liefde vir boeke en sy loopbaan in die uitgewersbedryf. Bevalling en weervoorspelling Op...
View ArticlePersverklaring: Inligtingsessies vir liedjieskrywers oor musiekregte
Foto: www.sweetwater.com Liedjie, CAPASSO en die ATKV-Liedjieslypskool bied inligtingsessies aan vir liedjieskrywers en kunstenaars oor musiekregte en die toekoms van musiek. Die emosionele...
View Article