Quantcast
Channel: LitNet
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Review: Bearings by Isobel Dixon

Photo of Isobel Dixon: Izak de Vries Bearings Isobel Dixon Modjaji ISBN: 9781928215295 Bearings by Isabel Dixon displays the subtle elegance and finely tuned poetic sense which characterised her...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

'n Vrugtekoek by die huweliksherdenking

Foto: bbcgoodfood.com Twee jaar voor hul 50ste huweliksherdenking het my ma al haar koek beplan. Daar sou twee feesgeleenthede wees: een in die Strand waar hulle bly en ‘n ander in die noorde waar...

View Article


Eldoradopark

Tussen wasmasjienpype wat braak En stoomstrykysters wat sis Vind ek gedagte vlinders Wat my pante losknoop van die stikkende gas en mismoedige vaal elke dag. Tussen rankende strikke, elektriese koorde...

View Article

Koalisievorming: Wen ten alle koste, of is daar nog plek vir beginsels?

Die seismiese skokke van die afgelope verkiesing is besig om stadigaan nie net die politieke landskap te verander nie, maar ook ons sosiale landskap. Die kiesers het stem dik gemaak en gewys wat gebeur...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Resensie: Vloeibare middelpunt deur Martjie Bosman

Vloeibare middelpunt Martjie Bosman Protea ISBN: 9781485305842 Martjie Bosman is geen onbekende woordkunstenaar nie. Sy publiseer reeds sedert die negentigerjare gedigte in literêre tydskrifte en van...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Riet de Jong-Goossens, Spui25: By die oorhandiging van Bijna familie

Keer terug na Ena Jansen: Afskeidsgeleentheid byeengebring Op Vrydagmiddag 17 Junie 2016 het Ena Jansen afskeid geneem as bijzonder hoogleraar van die Suid-Afrikaanse letterkunde aan die Universiteit...

View Article

Die balans tussen kliniese regsopleiding en regstoegang per se in ’n...

Die balans tussen kliniese regsopleiding en regstoegang per se in ’n regskliniek – ’n delikate spankoord Marc Welgemoed, Regskliniek, Nelson Mandela Metropolitaanse Universiteit LitNet Akademies...

View Article

Alles, ek inkluis, is vry

Dit was hier in 1992 rond as ek reg onthou. Ek vra om verskoning indien ek die korrekte datums en plekke verwar. Op die trappe van die stadsaal staan 'n man. Die hele wêreld het na sy vrylating...

View Article


Reaksie op Tiens se planeetbrief

Hallo Tiens Ek sê mos almelee ons is nie van hierdie planeet nie; ons kan nie eers ’n uur in die son sit sonder baie nadelige gevolge nie.  Ek reken ons voorouers het etlike honderdduisende jare hier...

View Article


Die vrou, swangerskap en die dier in die kortverhaal “Katvoet” deur Riana...

Die vrou, swangerskap en die dier in die kortverhaal “Katvoet” deur Riana Scheepers: ’n fenomenologiese ondersoek Carien Smith, nagraadse student, Departement Afrikaans, Universiteit van Fort Hare...

View Article

The balance between clinical legal education and access to justice per se in...

Abstract Law clinics form part of the law faculties of universities and play an important role in the practical education of law students. Students, mostly in their final year of legal studies, are...

View Article

The woman, pregnancy, and the animal in the short story “Katvoet” by Riana...

Abstract The goal of this research is to present a phenomenological analysis of Riana Scheepers’s short story “Katvoet” (in Katvoet, 2009) by referring to the theories of Edmund Husserl, Maurice...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dank die hemel vir die Afrikaanse media

Fotobron: http://johnpavlovitz.com “Op ’n paar prysenswaardige uitsonderings na het die Engelse media die fakkel laat val van kruistogjoernalisme wat gedra is deur talle, onder meer van Thomas Pringle...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

In ie gees van ie volk se stem!

Op my Facebook wall word ‘n post gepost deur ‘n bornfree, dié een is maa nou eeste 23 jaa oud. Daai is ie ‘n veskoning om net dom te wies ie. Sy laai ‘n foto op van ie “ou” Suid-Afrikaanse vlag. Djy...

View Article

Please help, God bless

Frederick J Botha het met sy kortverhaal “Please help, God bless” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal. Klik hier vir nog inligting. Soos wat die spoedgrensbordjie...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Internasionale erkenning vir die jong Afrikaanse skrywer Frederick J Botha

Die 28-jarige Frederick J Botha het met sy kortverhaal “Please help, God bless” die langlys van ses vir die PEN International New Voices Award 2016 gehaal. PEN Afrikaans kon, soos alle van die meer as...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Onderhoud: Hans Heese oor Amsterdam tot Zeeland: Slawestand tot Middestand?

Amsterdam tot Zeeland: Slawestand tot Middestand? Hans Heese SUN Press ISBN: 9781928357094 Skrywers oor hul nuwe boeke. Hans Heese gesels oor Amsterdam tot Zeeland: Slawestand tot Middestand?. Hallo...

View Article


Image may be NSFW.
Clik here to view.

Die moeras van armoede

Jason Lloyd Tereg word daar hedendaags onder bruin sosiale kritici groot gewag gemaak dat bruin mense self verantwoordelikheid moet neem om hulle uit die moeras van armoede te lig. Die onlangse sosiale...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Hou hierdie oomblikke in 'n dagboek vas

Foto: fremdeng.ning.com Die stofpaaie van haar hartsplek, die Karoo, die skreeuende skarniere van hul plaashek en ‘n warm hand in hare is lankal  vergete, maar die swart  ink op gevlekte papier vertel...

View Article

Image may be NSFW.
Clik here to view.

Dogs

Picture credit: thetailwaggers.wordpress.com The dog was old and the man was ill. And the man would sit at his kitchen table and watch the dog wheeze as it lay on its side and its sounds would make him...

View Article
Browsing all 20654 articles
Browse latest View live


<script src="https://jsc.adskeeper.com/r/s/rssing.com.1596347.js" async> </script>